In ’n besige wêreld is ’n goeie nagrus jou superkrag, want diep slaap is noodsaaklik vir jou ligaamlike en geestelike gesondheid. Bederf jouself met beddegoed van uitstekende gehalte van Woolworths.

Maak dié feesseisoen ’n stylstelling met spatsels kleur!

Create a tranquil haven and get quality sleep with these practical tips.

Met Woolworths se seisoenale duvets en luukse kussings, sal als netjies pas – en kan jy maar weet: gehalte slaap is jou voorland.

Liesl Robertson het haarself ’n week gegee om te kyk of sy haar liggaamswekker vroeër kan stel

Asem in, asem uit… Met ’n eenvoudige meditatiewe joga-roetine voor slaaptyd is gehalte slaap jou voorland. Sabrina Jansen van Vuuren wys hoe.

Asem in, asem uit… Met ’n eenvoudige meditatiewe joga-roetine voor slaaptyd is gehalte slaap jou voorland. Sabrina Jansen van Vuuren wys hoe.

As daar nou een ding is waaroor jy nie hoef wakker te lê nie, is dit jou beddegoed.

As jy iemand is wat nie graag onnodig medisyne drink nie, kies die natuurlike manier om te slaap.

Ons weet almal dat ons die versoeking van tegnologie voor slaaptyd moet vermy. Moenie deur Twitter of Instagram blaai nie, los jou skootrekenaar in die sitkamer, moenie deur die haasgat van YouTube ingesuig word nie – jy ken die reëls.

Die Boho-voorkoms is die teenoorgestelde van moderne minimalisme; meng en pas is jou sleutel tot sukses. 

Wonder jy altyd oor die verskil tussen katoen en katoen-perkal? En wou jy nog altyd weet wat “TOG” beteken, of hoe ’n alle-seisoene-duvet werk met sy dele wat aan mekaar knip? Kate Keey, Woolworths se senior aankoper van huisware, verduidelik die terme sodat jy die beste beddegoed kan koop vir gehalte slaap.

As jy die ligte verdof ’n uur voor slaaptyd, help jy jou liggaam om die hormoon melatonien te vervaardig. Danksy Woolworths se reeks stylvolle lampe kan jy jou huis ’n hawe maak – en gehalte slaap verseker.

Hatha, Iyengar, ashtanga, vinyasa, kundalini: Die kans is goed dat jy al van hierdie vorms van joga gehoor het – dit is die Groot Vyf en die gewildste soorte wat by ateljees, in die gim en aanlyn aangebied word.

Jy’s moeg rondgerol, so jy gaan aas maar ietsie in die yskas. Maar dis nie die enigste rede hoekom te min slaap met jou gewig smokkel nie.

Ons ken die uitdrukking ‘slaap soos ’n baba’. Maar wat beteken dit? Hier’s die antwoord, plus nog dinge wat jy dalk nie van slaap geweet het nie.

Die stryd om te slaap kan ’n nagmerrie wees – maar jy hoef nie alleen
die stryd te stry nie.

Dis lekker om mooi beddegoed te hê, maar gehalte slaap is ’n moet. Ervaar gerief en weelde met Woolworths se beddegoedreeks van 100% katoen.

Van kos tot fiksheid en alles tussenin

Wonder jy oor slaappatrone en hoe jy joune kan verbeter?

Die slaapkenner dr. Dale Rae, ’n senior dosent en direkteur van Sleep Science aan die Universiteit van Kaapstad, het raad oor slaaphigiëne, die verskil tussen ’n slaapsteurnis en versteurde slaap, en wat jy kan doen aan jou slaapplek om gehalteslaap te kry.

Dit verminder stres, verbeter jou bui, immuniteit en geheue en hou jou gesond – is daar iets wat ’n goeie nagrus nie kan doen nie? Net jammer dis mens nie altyd beskore nie, of hoe?

’n Goeie nagrus is belangrik vir jou liggaam en gees, en daarby doen dit wondere vir jou vel. Hier is wenke hoe jy jou vel kan laat baat by slaap.