Oor een ding hoef jy nooit snags wakker te lê nie, en dis die regte beddegoed – als danksy Woolworths se Sleepwellâ„¢-reeks wat jou lewe soveel makliker maak.  Van natuurlike vulsels tot herwinde vesels, Woolworths se reeks duvets is gegradeer vir elke seisoen – hoe hoër die tog, hoe warmer gaan jy slaap. Kies daarom versigtig as jy koop, want die somer is hier! Gelukkig is daar ’n duvet vir elke seisoen. 

As dit kom by kussings, hetsy hipo-allergenies of van geheuespons, kies wat werk vir jou, en geniet gehalte slaap, elke nag. 

3-in-1-duvet vir alle seisoene, 13-tog     

Wit

Van R 1 749.00

Anti-allergie-duvet, 6-tog, met herwinde vulsel  

Wit

Van R549.00

Eendveer-en-donsduvet, 11-tog

Wit

Van R 1 499.00

Luukse standaardkussing met insetsel en donsalternatiewe vulsel

Wit

R 359.00

Hipoallergeniese standaard-mikroveselkussing, medium steun

Wit

R 279.00

Kontoerkussing met geheuespons

Wit

R 649.00

Hipoallergeniese herpofbare koningskussing, ferm steun

Wit

R 299.00

Hipoallergeniese gekwilte matrasbeskermer

Wit

Van R 249.00

Waterdigte matrasbeskermer

Klipkleur

Van R 299.00

Hipoallergeniese gekwilte kussingbeskermer

Klipkleur

R 100.00