As daar nou een ding is waaroor jy nie hoef wakker te lê nie, is dit jou beddegoed. Kies joune uit die Woolworths Sleepwell™-reeks duvets en kussings – beskikbaar met verskeie vulsels en togwaardes wat verseker dat jy elke nag gehalte slaap kan geniet.

Voer jou slaapkamer tot nuwe hoogtes met skakerings van saliegroen en seeblou wat jou aan jou beste strandvakansie ooit sal herinner.

Kwilt van gewaste suiwer katoen 230 x 200 cm

Wit

R 1 399.00

Saliegroen Indi-kwilt 230 x 230 cm

Saliegroen

R 3 999.00

400TC Oxford-kussingsloop met satynsteek

Natuurlik

R 499.00

144 TC-kussingsloop (standaardgrootte, pak van 2)

Klipkleur

R 109.00

Kwilt van vooraf gewaste kreukelmikrovesel 230 x 200 cm

Wit

R 899.00

Plat laken

Indigo

R 929.00 (D)
R 1049.00 (K)

Duvet-stel

Indigo

R 1 699.00 (D)
R 1 799.00 (Q)
R 1 899.00 (K)
R 1 999.00 (SK)