Maak dié feesseisoen ’n stylstelling met spatsels kleur! Vang elke herinnering vas en omskep jou toevlug langs die swembad in die perfekte kuierruimte!

Kies vrolike eetware wat die vars geure van somermaaltye komplementeer. Kleurryke glas verleen ekstra elegansie aan elke heildronk, terwyl sjiek dienborde die kollig in die middel van jou feesmaal sal vang.

Klink ’n glasie op ’n seisoen van songebakte saligheid en onvergeetlike samesyn!

Vier die somer!

MO'S CRIB-
strooi-plekmatjie met fraiings

R 229.00

Oregon-vlekvryestaal-eetgerei
16-stukstel

R 679.00

Scandi Slot-bord

R 479.00

Confetti-glasbeker

R 399.00

Confetti-mengeldrankieglas

R 129.00

Confetti-waterglas

R 119.00

Reactive Melamine-eetbord

R 89.00

Reactive Melamine-bak

From R 69.95

Reactive Melamine-dienbord

R 229.00