BANKVAS AGTER JOU GROEI

Hier is wenke, truuks, raad en gereedskap wat ontwerp is om jou groei selfs verder te neem.

GEBORGDE INHOUD

MET KOMPLIMENTE VAN

Of jy nou vir jou tersiêre opvoeding gereedmaak, wonder wat jy volgende gaan doen, of jou eindeksamenpunte in werklike geleenthede wil omskakel, hierdie platform help ouers en matrikulante om slim te beplan.


Standard Bank verskaf die nodige gereedskap en insigte om jou te help met alles van die keuse van universiteit tot die uiteensetting van fooie, finansieringsopsies, beurse, verblyfkoste en aansoeke. Dit help jou timmer aan jou volgende hoofstuk. Jou groei begin hier.

ONDERSTEUNING

person holding black academic hat

Matriekuitslae nie na wense nie? Jy kan steeds 'n tersiêre koers inslaan. Hier is van die opsies.

Teleurgesteld met jou matriekuitslae? Moenie stres nie. Die loopbaanvoorligter Natalie Rabson onthul alternatiewe roetes na jou doelwitte.

person holding black academic hat

Matriekuitslae en geestesgesondheid: Hoe om jou tiener deur die volgende lewensfase te ondersteun

In die lig daarvan dat 60% van jongmense ondersteuning met hul geestesgesondheid benodig, stel matriekuitslae ernstige emosionele uitdagings aan gesinne. In hierdie artikel deel kliniese sielkundiges die gevaartekens waarop ouers bedag moet wees. Hulle plaas ook klem op die herdefiniëring van sukses buite tradisionele norme, en belig kernbelangrike ondersteuningshulpmiddels wat beskikbaar is.

person holding black academic hat

Van klaskamer na kampus: Só berei jy voor op 'n suksesvolle eerste jaar op universiteit

'n Hoë uitsakkoers vertel 'n ontnugterende verhaal oor Suid-Afrika heen. Dr. Linda Meyer gee haar insigte oor hoekom so baie eerstejaars met die monumentale oorgang sukkel. Ontdek deurslaggewende strategieë vir tydsbestuur, kampuslewe, en akademiese sukses.

person holding black academic hat

Lê die grondslag vir matrieksukses: Topwenke vir gr. 11’s

Terwyl 2025 se matrieks angstig op hul finale uitslae wag, begin gr. 11-leerlinge die druk voel wat in hul matriekjaar voorlê. Dr. Corrin Varady, hoof van IDEA, verskaf belangrike strategieë om goeie studiegewoontes te ontwikkel, spanning te bestuur, en te floreer in die wêreld ná skool.

"Dit verg moed om groot te word en jou ware self te wees."

e.e. cummings

VOORBEREIDING OP DIE VOLGENDE HOOFSTUK

Hoe om matriek-uitslae-manie te hanteer en die lewe ná hoërskool aan te pak

Die aanloop tot die bekendmaking van die 2025-matriekuitslae op 12 Januarie is vir baie matrikulante ’n tyd vir naels kou. Die sielkundiges Thato Nchoe-Giliana en dr. Leonora de Villiers deel strategieë om die matriekmanie te hanteer en die lewe ná hoërskool aan te pak.

Matriekuitslae die emosionele einde ná ’n reis van 12 jaar

Die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat is verby – ’n groot verligting vir duisende matrikulante in Suid-Afrika. Matrikulante landwyd deel hul emosionele reis na die eindstreep, met alles van trane oor moeilike wiskunde tot trots op hul uithouvermoë.

Voordele van ’n studentelening

Die finansiering van jou opvoeding hoef nie oorweldigend te wees nie. Benewens die betaal van jou klasgelde, bied ’n studentelening talle ander voordele.

"Fokus daarop om die beste JY te wees, en alles anders sal vanself uitwerk."

WEN!

JY KAN DALK R25 000 KONTANT WEN OM VIR JOU STUDIES AAN TE WEND.

Klik op die skakel hieronder, vul jou besonderhede op die inskrywingsvorm in, en beantwoord die vraag:
“Op watter datum word die nasionale matriekuitslae aangekondig?”  

Inskrywings open om 08:00 op 22 Desember 2025 en sluit om middernag op 13 Februarie 2026.

KOMPETISIEREËLS

  1. Net een inskrywing per persoon sal aanvaar word.
  2. Om deel te neem, moet die inskrywingsvorm volledig ingevul word.
  3. Die wenners sal telefonies in kennis gestel word, en ALLE INSKRYWINGSVORMS sal in die finale trekking ingesluit word.
  4. Deelname aan die kompetisie impliseer that alle bepalings, voorwaardes en reëls van die ooreenkoms tussen Netwerk24/News24 en die deelnemer aanvaar word.
  5. Die volgende mense mag nie inskryf nie: Direkteure, lede, vennote, werknemers, agente of konsultante van Media24 (of die partye betrokke in die promosie), of eggenote, lewensmaats, ouers (ook aanneem- en skoonouers), broers of susters (ook aangenome), of enige sakevennote of medewerkers van enige van die bogenoemde persone.
  6. Netwerk24 en News24 behou die reg voor om onderhoude met die wenners te voer, foto's van hulle te neem en hul name te publiseer.
  7. Waar moontlik sal die name van die wenners ook op Netwerk24 en News24 aangekondig word.
  8. Alle inskrywings word die eiendom van Netwerk24, News24 en sy veldtogvennoot en sal in die databasis opgeneem word.
  9. Die promotor is Netwerk24 en News24. Sou wetgewing of 'n wysiging van die wetgewing dit vereis, het Netwerk24 en News24 die reg om hierdie promosie sonder kennisgewing te kanselleer.
  10. Netwerk24 en News24 aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige belastingimplikasies wat spruit uit die aanvaarding van die prysgeld nie.
  11. Alle deelnemers vrywaar Netwerk24 en News24, sowel as die partye betrokke by hierdie promosie, van alle skade gely en finansiële verliese deur deelnemers wat spruit uit die deelname aan die kompetisie en/of die gebruik van die prysgeld.
  12. Die besluit deur die redakteurs van Netwerk24 en News24 in enige dispuut met betrekking tot die kompetisie en die prysgeld is finaal en daar sal geen korrespondensie oor gevoer word nie.
  13. Alle pryse wat nie opgeëis word nie, sal met ander pryse gekombineer word en volgens die organiseerders se diskressie as gelukspryse aangebied word.
  14. Netwerk24 en News24 kan nie aanspreeklik gehou word vir enige inskrywings wat verlore of beskadig raak, gesteel word, of onvolledig of onleesbaar is nie.