Mikroskopiese geurkapsules wat diep in materiaalvesels sink wanneer jy was en oopbreek om vars geure vry te stel soos jy deur jou dag beweeg.

Een doppie is al wat jy nodig het vir langlewende sagtheid en vars geur. Comfort se gekonsentreerde formulasie beteken daar is niks om te verdun of aan te maak nie en dit is verpak in 'n kleiner, meer gerieflike bottel wat minder plastiek benodig. Dit maak ook jou klere sagter, vergemaklik die strykproses, help om jou klere se vorm te behou en bied kleurbeskerming vir alle kleure.

Theresa Green

Theresa Green

Comfort Perfume Deluxe is geskep uit die nuutste tendense in die geurindustrie.

'n Formule saamgestel deur parfuumkenners wat al die sorgvoordele van Comfort bied. Comfort Perfume Deluxe is beskikbaar in 3 geure: Divine Petals, Heavenly Nectar en Lily.

As jy Comfort kies, kies jy sorg.

Jy sal die gerief van die sagtheid, varsheid en kleurbeskerming geniet. Dit maak jou klere ook makliker om te stryk en keer dat dit vervorm. As jy jou babaklere in iets selfs meer delikaat wil was, kies Pure.

Comfort is beskikbaar in 7 variante:
Morning Fresh, Pure, Elegance,
Uplifting, Divine Petals, Heavenly Nectar and Lily.

 

Al die wenke wat jy wil weet vir 'n wonderlike wasdag

Dié handige wenke sal jou veilig neem van sorteer tot was, droog en stryk sonder enige probleme.

Die 5 reëls vir effektiewe vlekverwy-dering

Daar is niks erger as 'n vlek op jou gunsteling uitrusting nie. Hier is 'n paar beproefde wenke om daai vlek meer effektief uit te kry.

Helder kleure en wit wasgoed:
Hoe om wat te was

Ons weet almal jy kan nie jou wit wasgoed by die donker goed gooi nie. Maar hoe gemaak met die
verskillende bondels?

Nie alle klere kan dieselfde gewas word nie

Elke soort materiaal kan voordeel trek uit Comfort se geurtegnologie en beskerming, maar elkeen benodig sy eie soort sorg.