VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Lugbraaiers
Grotes, kleintjies, multikokers, konveksie-oonde - in al die handelsname waaroor jy mal is.
Maaltydvoorbereiding
Kappers, spiraalsnyers, stadige kokers, mengers en voedselprosesseerders.
Reg vir ontbyt
Broodroosters, wafelmasjiene, eierkokers, koffiemasjiene en smoothie-masjiene.
Die groot goed
Mikrogolwe, yskaste, vrieskaste, oonde, drukkokers
en meer.

Om jou kombuis aanhoudend op te gradeer is 'n moet in vandag se besige leefstyl - maar ook as jy hou van byhou met kooktendênse! Ons wil jou help om die meeste te maak van jou Cash Converter vondse. Lees bietjie ons wenke, slim planne en selfs resepte vir lugbraaiers en ander toestelle wat jou kombuis beter vir jou sal laat werk.
Maak kook maklik met hierdie móét-hê kombuistoebehore
If you feel like you need an overhaul, maybe the answer lies in a simple gadget…
Drie dinge wat jy waarskynlik nie geweet het jy in jou lugbraaier kan maak nie
Sondag se hoender, gnocchi en koekies? Dis reg - jy kan alles in die lugbraaier doen! Kry daardie liplekker resepte hier.
4 Bykomstighede wat jou lugbraaier
selfs meer laat doen
Gedink die lugbraaier is net vir tjips?
Dink weer – van bredies tot brood, jy het net die regte toerusting nodig!
Om jou kombuis aanhoudend op te gradeer is 'n moet in vandag se besige leefstyl - maar ook as jy hou van byhou met kooktendênse! Ons wil jou help om die meeste te maak van jou Cash Converter vondse. Lees bietjie ons wenke, slim planne en selfs resepte vir lugbraaiers en ander toestelle wat jou kombuis beter vir jou sal laat werk. .
Maak kook maklik met hierdie móét-hê kombuistoebehore
As jy moeg is vir kook, is al wat jy nodig het dalk net nuwe kombuistoerusting. Jy sal nie glo watter verskil 'n goeie nuwe stuk gereedskap kan maak nie...
Drie dinge wat jy waarskynlik nie geweet het jy in jou lugbraaier kan maak nie
Sondag se hoender, gnocchi en koekies? Dis reg - jy kan alles in die lugbraaier doen! Kry daardie liplekker resepte hier.
4 Bykomstighede wat jou lugbraaier
selfs meer laat doen
Gedink die lugbraaier is net vir tjips?
Dink weer – van bredies tot brood, jy het net die regte toerusting nodig!
Kyk net wat het ons gekry by Cash Converters! Dit voel soos wen elke keer as mens daar uitstap - en die keer wen jou kombuis en die sjef in jou, ook!
Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.
Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!
Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.