Jy kán goeie klank by die huis hê – en by Cash Converters kan jy kies en keur uit top handelsname soos Samsung, LG, Sony en meer. By Cash Converters is die reeks TV’s en klanktoerusting soos luidsprekers, oorfone en klankbalke so omvattend, jy sal te veel hê om van te kies. Besoek vandag nog jou naaste Cash Converters-winkel – jy sal verbaas wees oor wat jy kan kry!
VRYWARING: As dit by tweedehandse items van ons Cash Converters-winkels kom, word kwaliteit nooit ingeboet nie. Die meeste van ons items kom met ’n 6-maande waarborg, wat jou ekstra gemoedsrus gee met elke aankoop. Boonop bied ons gerieflike bêrekoop-opsies, wat jou toelaat om die items wat jy begeer, veilig te laat bewaar terwyl jy dit afbetaal.
Luidsprekers & Klankbalke
In elke grootte en vorm, Bluetooth of met kabels.
TV's
Of jy nou ’n platskerm-, HD- of LED-skerm-TV soek, jy sal dit by Cash Converters kry.
Oorfone
Kabels, versterkers, mikrofone en nog meer.

Gradeer jou tegnologie op met ons keuse van slim-TV’s, klankbalke, luidsprekers en oorfone. Ontdek die vreugde om elektroniese toerusting van hoë gehalte te besit – sonder die stewige prys. Ons sal jou help om ’n ingeligte besluit te neem en die perfekte tweedehandse toestel te kry.
Kies die regte klank vir jou huis
Jy weet wat jy wil hê, maak nou seker jy kies reg – oorweeg die Cash Converters-waarborg, die fabrikaat en model wat jy wil hê, en waarvoor jy dit gaan gebruik.
Wat om te oorweeg wanneer jy ’n TV koop
Kies die regte TV vir jou huis sonder om die spaarvarkie oop te breek. Verbeter jou wedstryddag, fliekaand en speletjies-ervaring!
4 Redes om jou elektronika tweedehands te koop
Jy sal dalk wegstap en dink tweedehands koop is beter as nuut, en ons neem jou nie kwalik nie – ons dink ook so!
Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir:
Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies se luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.