Of jy wil studeer, jou huis se toestelle opgradeer, of 'n tiener bederf - jy sal 'n groot verskeidenheid skootrekenaars, selfone en tablette by Cash Converters vind wat jou behoeftes en begroting sal pas. By Cash Converters help ons jou om elke dag béter te lewe.

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Skootrekenaars
Dis die ideale oplossing as jy van die huis af of op verskillende plekke moet werk, 'n nuwe besigheid aan die gang wil hou of moet studeer.

Selfone en slimfone
Find die foon wat die beste by jou leefstyl, begroting en behoeftes pas.

Tablette
Verskeie opsies vir besigheidsmense, studente, tieners en kleuters.

Bykomstighede
Maak jou huis en kantoor meer gerieflik en luuks met drukkers, 'n goeie muis, oorfone en meer.

Tegnologie is deel van ons lewe op elke vlak - veral die toestelle waarvan elkeen van ons minstens een gebruik: selfone, skootrekenaars en tablette. Hier is raad oor hoe om dié toestelle reg te kies. Of jy nou wil groen wees, opsoek is na 'n geskenk vir 'n tiener, 'n student in die huis het of jou besigheid aan die gang wil hou.

Bekostigbare toerusting om jou entrepreneursreis te begin

Of jy nou van die huis af werk of in jou vrye tyd ’n ekstra besigheid begin, kies die regte tegnologie om jou te help sukses behaal – binne ’n begroting.

Die beste toestel vir elke lid van die gesin

Van afstandonderrig tot gesinsvermaak, maak seker wanneer jy jou toestelle opgradeer dat jy die regte een kies vir die familielid wat dit nodig het.  

Groener tegnologiekeuses: Kies reg om jou impak op die planeet te versag

Van ekovriendelike materiale tot hernubare energieverbruik, hier is hoe om groener tegnologiekeuses te maak.

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.