Moord-raaisel:
Klein Waldo is verwaarloos,
sê dokter
• Die dood van ’n 11-jarige seun het ’n sweer in die Springs-gemeenskap laat oopbars waaruit twee kampe opgespring het.
Booswigte kook ketel oor en oor: ‘Hulle geniet dit om boervrou te martel’
Ná die foltering het die plaasaanvallers die plastiekketel teen haar gesig stukkend geslaan.
‘Ek is Peet en Peet is ek!’ – Mel klim in kryt oor R5 000-sessies
Mel Viljoen het die oë laat rek oor haar gewraakte kommentaar oor mense wat haar man daaraan herinner het dat hy van die rol van prokureurs geskrap is.
Rassie kry spesiale goedkeuring om Japanse Bokke te kies
Twee van die Bokke se toetse in November val buite Wêreldrugby se toetsvenster en daarom moes die Springbok-breier toestemming kry om sekere spelers te kies.
Bullet 2.0: ‘Ek het 22 maande laas gedrink’
‘Ek is glad nie bang om my hand op te steek en te sê daar was ’n vieslike James Dalton met slegte gewoontes nie, maar die lewe gaan aan.’
Proteas deur na WB-halfeind; skoolseuns het Chloe gestaal vir sukses
Danksy eendeweer het die Proteas die tweede span geword om vir die halfeindronde te kwalifseer.
Louis aan Kolisi-kritici:
‘Jy’s óf ’n rassis óf jy weet niks van rugby’
Hoekom reageer so baie mense so haatlik op lofprysinge vir Siya Kolisi, wonder Louis de Villiers.
‘Trump verdien eer, maar hy én Biden kon Gasa-slagting vroeër keer’
Gaan die vredesplan volhoubaar kan wees in ’n konflik met diep geskiedkundige, godsdienstige en emosionele wortels, vra André Stemmet.
Madeleine Barnard bekruip die vroue: Wat maak jy daar, mamma?
My mond het oopgehang ek navorsing begin vir ’n stuk oor die sogenaamde tradwives van die sosialemedia-sfeer.
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
