Is jy reg om elke oomblik van die lewe in helder besonderhede vas te vang? Of jy nou sommer uit die heup skiet en of jy wye landskappe en roerende sonsondergange wil vasvang, die regte gereedskap vir die taak maak die wêreld se verskil. By Cash Converters sal jy 'n wye verskeidenheid hommeltuie, selfone, kameras en kamera toerusting kry om jou by te staan - of dit nou 'n stokperdjie of jou professionele roeping is.

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Hommeltuie
Vang vakansie-oomblikke en spesiale plekke vas soos nooit tevore nie. Dié handige speeldink maak 'n nuwe wêreld van moontlikhede beskikbaar.

Selfone en slimfone
Is jy een van daai wat jou selfoon kies gebaseer op hoe goed die kamera is? By Cash Converters verstaan ons.

Kameras
Hier sal jy groot DSLR-kameras met indrukwekkende lense kry, asook kompakte digitale kameras wat maklik in jou sak pas.

Bykomstighede
Driepootstaanders, lense vir jou kamera én jou foon, afstandbeheer vir foto's van vêr af neem, ligte, en meer - ons het alles.

Wil jy 'n nuwe stokperdjie begin, of dalk net jou familiefoto's beter neem - of dalk is jy 'n professionele fotograaf op soek na nuwe toerusting? Ons het wat jy nodig het! Hier is raad en wenke vir die wat foto-mal is - van hoe om beter foto's met jou foon te neem tot 5 interessante maniere om met die jongspan kontak te maak in hul digitale wêreld.

Hoekom jy nog ’n aparte kamera in die slimfoon-era nodig het

Wanneer hoëkwaliteit-fotografie belangrik is, is daar niks wat ’n professionele kamera kan
vervang nie

Bou gesinsbande met 5 prettige aktiwiteite en dié tegnologie

Maak die beste van al die tegnologie en skermtyd waaraan jou kinders soveel tyd bestee deur een of almal hiervan te probeer.

Doen dít om beter foto’s met jou foon te neem

Ons gebruik almal ons slimfone vir daaglikse foto’s, maar weet jy regtig hoe om die beste daarvan te maak?

Wil jy 'n nuwe stokperdjie begin, of dalk net jou familiefoto's beter neem - of dalk is jy 'n professionele fotograaf op soek na nuwe toerusting? Ons het wat jy nodig het! Hier is raad en wenke vir die wat foto-mal is - van hoe om beter foto's met jou foon te neem tot 5 interessante maniere om met die jongspan kontak te maak in hul digitale wêreld.

Hoekom jy nog ’n aparte kamera in die slimfoon-era nodig het

Wanneer hoëkwaliteit-fotografie belangrik is, is daar niks wat ’n professionele kamera
kan vervang nie

Bou gesinsbande met 5 prettige aktiwiteite en dié tegnologie

Maak die beste van al die tegnologie en skermtyd waaraan jou kinders soveel tyd bestee deur een of almal hiervan te probeer.

Doen dít om beter foto’s met jou foon te neem

Ons gebruik almal ons slimfone vir daaglikse foto’s, maar weet jy regtig hoe om die beste daarvan te maak?

Nuwe fotograaf of professionele kenner? Hier by Cash Converters sal jy toerusting, bykomstighede soos lense en driepootstaanders, asook selfone wat jou aanbieding uitbrei, kan vind. Kyk net wat het hý gevind om oor huis toe te skryf!

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.