Make dit 'n Desember van beparings! Besoek jou naaste Cash Converters om te sien wat hou die skatkis vir jou in. Van kragtoerusting tot toebehore en speelgoed tot buitelewe toerusting en juwele. En moenie van die tegnologie vergeet nie! Dis goed om die jaar in te gaan met tegnologie wat werk en skool ondersteun. Boonop is dit elke tiener se droom om 'n nuwe selfoon of tablet oop te maak in die feesseisoen. Kry dit alles en meer by Cash Converters.

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Doen-dit-self en buitelewe toerusting
Kraggereedskap, buitelewe bykomstighede en kampgereedskap.

Toebehore
Wees reg vir enige iets met die familie!
Van kook tot skoonmaak en mooimaak.

Tegnologie
Student? Jong werkende op soek na nuwe tegnologie?
Wees reg vir die jaar wat voorlê.

Ouers
Kinders grootmaak is duur - maar ons het al die groot goed wat jy nodig het, soos bedjies, stootwaentjies en meer.

As jy fotografie as 'n stokperdjie wil begin, wil voorberei vir die jaar wat kom, of net wil bespaar hierdie feesseisoen, besoek jou naaste Cash Converters. Ons help Make Life Happen.

Dokumenteer jou vakansie met fantastiese fotografietoerusting

Somervakansies is dikwels die tyd wat ons nuwe stokperdjies uitprobeer of ons bestaandes uitbrei. As fotografie jou passie is, gaan jy breed glimlag oor wat by Cash Converters beskikbaar is.

Maak dit ’n somer van spaarplanne

Mense is geneig om aan Desember te dink as die maand van besteding, maar hier by Cash Converters is dit besparingsmaand!

Somernoodsaaklikhede wat die belegging werd is

Gradeer jou huis, tegnologie en styl hierdie somer op – of gee ’n opgradering vir ’n geliefde as geskenk.

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.