Sien jy uit na 'n lang somervakansie van self-doen projekte? As jy een van dié is
wie se hande vir niks verkeerd staan nie, is dit tyd dat jy besoek aflê by jou
naaste Cash Converters. Hier is dit ons prioriteit om die lewe makliker te
maak met produkte, gereedskap en bykomstighede wat jou projekte gladder
en makliker sal laat verloop. Boonop het ons raad vir wat om te doen as jy
graag jou huis se waarde 'n hupstoot wil gee - op jou eie!

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Kraggereedskap
Koordlose boor, 'n hoekslyper, drukwasser, sae, elektroniese toerusting en meer...

Klein tot medium toebehore
Lugbraaiers, klein yskassies, kokers, roosters, ketels en mikrogolwe - ons almal kan doen met een van dié!

Houtwerkgereedskap
Vir sommige beteken doen-dit-self projekte eenvoudige dinge - vervang 'n gloeilamp of sit die rak teen die muur. Maar dan kry mens die puriste - die wat 'n ding self saag, slyp, afskuur en meer. Hier by Cash Converters verstaan ons...

Die groot goed
'n Selfdoen somer beteken nie net meer tyd vir projekte nie, maar ook meer familie en gaste. Het jy 'n nuwe yskas, droër of wasmasjien nodig voor hulle opdaag? Of dalk is dit tyd vir 'n skottelgoedmasjien...

Verbeter jou gereedskap, verbeter jou lewe. Hier is 'n paar handige wenke om 'n somer vol projekte aan te pak - van hoe om dit te doen sodat dit jou huis se waarde verbeter, tot die waarsonder jy nie kan in 'n tuisbly-en-opknap somer nie. Cash Converters - Make Life Happen.

10 soorte gereedskap en apparate om die somer aan te pak

Moenie onkant betrap betrap word as die vakansie aanbreek nie – wees gereed vir enigiets met ’n huis wat oor al die nodige beskik – van jou gereedskapstel tot toestelle en meubels wat jou help om ’n skare te akkommodeer.

Doen-dit-self as besparing: Huisverbeteringsprojekte wat eiendomswaarde ’n hupstoot gee

Om jou eiendom se waarde te verhoog, beteken nie jy moet kontrakteurs aanstel of ’n fortuin bestee nie – jou eie selfdoenvaardighede kan baie goed aangewend word!

Gradeer jou
gereedskapversameling op

jy jou hand al begin waag het aan selfdoenprojekte en voel jy is gereed om groter te gaan, is dít die eerste gereedskap wat jy kan oorweeg

Beplan jy om met Jan Tuisbly se kar te ry die vakansie? Kyk wat het ons gevind om die vakansie selfs lekkerder te maak! Besoek vandag nog jou naaste Cash Converters. Jy sal nie glo wat jy kan vind nie.

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.