Daar is niks wat so goed voel soos om in beheer te wees van jou eie spasie nie. Of dit nou 'n eenvoudige instandhoudingstakie is, 'n groot selfdoen-projek of om seker te maak jou huishouding se sake verloop glad, die regte toerusting maak 'n reuseverskil. By Cash Converters sal jy uitstekende pryse kry vir 'n verskeidenheid gereedskap, toebehore en bykomstighede om jou lewe en jou stokperdjies makliker en meer plesierig te maak.

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Koordlose bore
Dis die een stuk gereedskap waarsonder jy nie kan nie!

Elektriese sae en houtwerkgereedskap
Sirkelsae, versteksae, wederkerende sae, skuurmasjiene en meer.

Huistoebehore
Skottelgoedwassers, stofsuiers, vrieskaste, tuimeldroërs - alles wat help om jou huishouding glad te laat verloop.

Die basiese stel
Moersleutels, skroewedraaierstelle, 'n multifunksionele apparate, handsae en ander moet-hê items vir jou tuisgereedskap.

Hoe om toestelle te kies wat by jou huishouding pas, maar ook energiedoeltreffend is, en wat is die regte gereedskap as jy 'n basiese stel wil bymekaarsit vir huistake? Ons help jou besluit wat werk die beste vir jou.

5 toestelle en gereedskapsoorte wat jou lewe sal verander

Om te belê in toestelle wat die lewe elke dag makliker maak, is een van die beste dinge wat jy vir jou daaglikse lewenskwaliteit kan doen.

Hoe om energiedoeltreffende toestelle te kies

Alles wat jy moet weet om die regte keuse te maak wanneer dit by besparing en volhoubaarheid kom.

Die noodsaaklike gereedskapstel vir ’n klein huishouding

Dís die gereedskap wat jy nodig het om amper alles in jou huis te doen.

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.