Ontmoet die Netwerk24-
Camino-
pelgrims

Foto: Evan Naudé

Foto: Evan Naudé

In Oktober 2023 het die eerste Netwerk24-Camino-toer in Astorga, Spanje, hul eerste treë van hul Camino-pelgrimstog van 260 km na Santiago de Compostela gegee. In April 2024 het die twee toergroep dieselfde gedoen.

Ontmoet dié spesiale groep Netwerk24-pelgrims. 

"Dit was n uitstekende georganiseerde toer, propvol stap en lag, goeie vriende en baie mooi onthou-oomblikke."
Casper en Grietjie le Roux

TOER 1 | OKTOBER 2023 CAMINO DE SANTIAGO DIE FRANSE WEG

Ons eerste toergroep kom sopnat, maar opgewonde in Santiago de Compostela aan!

Ons eerste toergroep kom sopnat, maar opgewonde in Santiago de Compostela aan!

Casper en Grietjie Le Roux

Arnaud en Maretha Le Roux

Marina Dippenaar

"Dit was die wonderlikste ervaring wat 'n mens kan hê. Jy word bewus gemaak van mense met dieselfde drome as jy.
Jy kom 'n nuwe mens huis toe."
Wilma Henning

Wilma Henning

Madeleine Griessel

Hanlie Degenaar

Irene en Gawie Le Roux

Gail en Louis Nell

Martin en Maritha Wassermann

Jana en Lenelle Taljaard

Marguerite van der Merwe

"Dit is die beste waarde vir geld-toer wat ons nog gedoen het. Die toerleiers was meer as fantasties en het regtig nie net die ekstra myl met ons geloop nie, hulle het myle saam met ons geloop en alles was net altyd perfek gereel."
Louis en Gail Nell

Colette en Riaan Swart

Maryke en William Cumpsty

ONS TOERLEIERS
Evan Naudé en Sam Wroth Rietmann van Black Jackal Travel

"Puik diens t.o.v. bagasie se vervoer en puik inligting oor elke dag se stap wat voorlê sodat jy presies weet wat wag."
Elma Muller

TOER 2 | APRIL 2024 CAMINO DE SANTIAGO DIE FRANSE WEG

'n Sonnige dag het ons tweede toergroep in Santiago de Compostela begroet.

'n Sonnige dag het ons tweede toergroep in Santiago de Compostela begroet.

Janel en Ronnie Colle

Karin en Tinus Van Eeden

Martin en Smith Riekert

Minette Reynolds en Lize Viljoen

"Dit is ongelooflik ! Ons verwagtinge is oortref. Ons sal baie graag volgende jaar weer wil gaan."
Walter en Caren Leonhardt

Stephen Rademeyer

Suhette De Bruyn en Grietjie Le Roux

Susan Cilliers

Walter en Caren Leonhardt

Yvette en Heinrich Uys

Deirdre en Chris Troskie

Elma Muller en Brenda Human

"Ongelooflik goed georganiseer. Uitstekende blyplekke en alles het absoluut glad verloop. Van jou bagasie wat direk tot in jou kamer ingedra word tot die aanmeldproses by die slaapplekke was foutloos."
Janine Bruwer
"Elke dag was iets anders - nuwe roete, nuwe blyplek en ander kos. Elke dag was uniek."
Minette Reynolds

Item 1 of 5

Porto, Portugal. Foto: Canva

Porto, Portugal. Foto: Canva

PORTUGESE CAMINO

DIE 2024-TOER IS VOLBESPREEK
WANNEER?
6 - 20 MEI 2025
24 MEI - 7 JUNIE 2025
7 - 21 OKTOBER 2025

HOEVEEL KOS DIT?
 €2 900* per persoon wat deel
Enkelkamers betaal €600 ekstra.

*Netwerk24-intekenare kry afslag op die toerprys.

STEL JY BELANG?
VUL SLEGS DIÉ KORT VORM IN