As jy mal is daaroor om jou bykomstighede elke nou en dan te vernuwe, maar dit jou sak soms bietjie ruk, dan is Cash Converters jou antwoord. Hier vind jy die mooiste topgehalte juwele, sonbrille en ander bykomstighede teen laer pryse – blink gepoets en reg om te begeer!

VRYWARING: As dit by tweedehandse items van ons Cash Converters-winkels kom, word kwaliteit nooit ingeboet nie. Die meeste van ons items kom met ’n 6-maande waarborg, wat jou ekstra gemoedsrus gee met elke aankoop. Boonop bied ons gerieflike bêrekoop-opsies, wat jou toelaat om die items wat jy begeer, veilig te laat bewaar terwyl jy dit afbetaal.

Ringe
In elke snit en met al die stene en edelmetale wat jy jou kan indink.

Horlosies
Of jy nou op soek is na ’n slimhorlosie, ’n sporthorlosie of ’n elegante bykomstigheid, jy sal dit kry.

Oorbelle
Knopies, hangertjies, kandelare, eenvoudige hoepels – wat ook al jou styl, koop tweedehands van hoë gehalte.

Hangertjies
Vier, herdenk of gee as geskenk in styl. Jy sal halssnoere, lang kettings, hangertjies en meer vind.

Van hoe om ware antieke juwele raak te sien, tot hoe om iets te kies waarvan jy régtig hou - ons het al die raad en wenke wat jy nodig het om slim te koop.

Oorweeg tweedehandse juweliersware vir skaars vondste 

Daar is verskeie redes waarom tweedehandse juweliersware beter as nuwes is, maar die belangrikste is: jy het geen idee wat jy dalk kan ontdek nie.

’n Gids om tweedehandse juweliersware te koop

Die moets en moenies van tweedehandse juweliersware koop - dis eenvoudiger as wat jy dink!

Hier is hoe kenners antieke en vintage juweliersware raaksien

As jy nog altyd daarvan gedroom het om ’n vintage of antieke stuk juweliersware op te spoor, is dít hoe jy dit kan regkry.

Is dit tyd vir 'n aand uit? 'n Spesiale geleentheid? Of dalk is jy net op soek na iets mooi - loer in by jou naaste Cash Converters. Jy sal nie glo wat jy kan kry nie! Kyk na hierdie video om te sien wat sý gekry het...

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.