Alles op een plek

NETWERK24 BIED NUUS SOOS DIT ONTVOU, MAAR OOK DIE BESTE LEEFSTYLINHOUD IN AFRIKAANS

Al die groot nuus in die land en in jou streek asook sport, sake, rubrieke, in-diepte ondersoeke, regstreekse dekking, stories oor bekendes, resepte, reisgidse en slim styl- en dekorwenke. Só help ons jou sin maak van jou wêreld.

Ons vermaak ook graag! Geniet ons aanlyn-speletjies met interaktiewe blokraaie, sudoku's, woordblomme en vasvrae. Kyk, lees en luister ook ons topgehalte multimedia- en spesiale projekte wat als van blits-drama- en -komediereekse, podsendings tot verskeie in-diepte mini-webtuistes insluit.

Alles op een plek!

Top Afrikaanse koerante
en tydskrifte - alles op een plek

Intekenare kan elke dag se koerant, Sondag se Rapport, tydskrifte en streekskoerante gerieflik as e-publikasies lees

NOG NUTTIGE FUNKIES

Hierdie funksionaliteite verseker 'n ryker, gebruikersvriendelike ervaring op al ons platforms - rekenaar, op jou selfoon en in die Netwerk24-app.

'Vind als' in jou app - die poort tot ál die top-inhoud, alles op een plek. Met kennisgewings deur jou app sal jy áltyd op hoogte bly.

Die teks-na-stem-funksie wat gerieflik artikels vir jou voorlees is 'n eerste vir Afrikaans!

Met die aflaai-funksie vir e-publikasies in die Netwerk24-app kan jy koerante en tydskrifte aflaai om later sonder internettoegang te lees.

Regstreekse weer, verkeer, sport-uitslae, markte-inligting en 'n kommentaarfunksie is deel van die Netwerk24-ervaring.

Netwerk24 bied jou ook ’n keur van topgehalte multimediavermaak

Die blitsdrama, Minder as niks, gegrond op Irma Venter se boek.

'n Spesiale huldeblyk vir koningin Elizabeth.

Wie's Nuus

Wie's Nuus met Netwerk24, aangebied deur Mia Spies. Elke Donderdagaand om 21:00 op kykNET.

Eksklusiewe blitssepies

Eksklusiewe blitssepies

Aanlynklasse vir leerders

Aanlynklasse vir leerders.

Aanlynklasse vir leerders.

Die So bly jy jonk-podsendingreeks is aangebied deur Lizma van Zyl.

Die Leersaam-reeks oor geestesgesondheid, aangebied deur Lise Swart.

Die Só werk dit met Bun Booyens-reeks.

Die Só werk dit met Bun Booyens-reeks.

Klik om te luister na Nataniël se podsendingreeks, Kwessie van 'n dag.

Meesterklasse deur topkenners vir die Leersaam-reeks, spesiaal vir intekenare.

Aanlynboekbekendstellings saam met NB Uitgewers

Rapport Regstreeks élke Dinsdag

Rapport Regstreeks élke Dinsdag

Item 1 of 13

Blitskomedies

Ben & Bez sketskomediereeks met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout

Frank Opperman is ook te sien in die eerste episode van Ben & Bez.

Luisterboeke deur topskrywers in Afrikaans

'n Uittreksel uit die Deon Meyer-trefferboek, Donkerdrif, wat al as Netwerk24 se Luisterboek van die maand aangebied is.

'Op die man af' deur Freek Robinson is Netwerk24 se luisterboek vir April 2022. Dis geskryf deur een van die land se bekendste en mees geliefde nuuspersoonlikhede.

NETWERK24 BIED JOU OOK WÊRELDKLAS, ONDERSOEKENDE JOERNALISTIEK EN SPESIALE PROJEKTE

ZONDO-VERSLAE IN 'N NEUTEDOP

Die wie en wat van staatskaping

Nog bekroonde in-diepte ondersoeke

SPEEL + LEER

Speletjies

Speel élke dag 'n blokraai, sudoku en woordblom op Netwerk24 en toets elke week jou nuuskennis met ons vinnige vasvra.

Laai jou blokraaisels in élke dag se koerant gerieflik af vir ure se genot.

Datastories wat regstreekse data sinvol in interaktiewe infografika's verpak

En vir veel meer...