Verken ons pragtige diamantversameling, nou beskikbaar teen ’n onweerstaanbare 50% afslag op uitgesoekte ringe.

Gee jou oor aan die romanse van uitstekend gemaakte ringe,
die perfekte simbool van ewige liefde vir hom en haar.

Moenie wag om jou drome ’n werklikheid te maak nie –
koop vandag nog by Sterns!

white textile in close up photography


Tot 50% afslag op diamante

Ronde multisteen-diamantring in geelgoud

R22, 999.00 - 39% af

Hierdie pragtige, uitstekend gemaakte ring in 9 karaat-geelgoud spog met ’n ronde tros van 8/8-gesnyde natuurlike diamante in ’n stralekrans-montering en ’n pand wat skitter met plaveilselgemonteerde stene. Die totale diamantgewig is 0.20 karaat.

125 jaar-gedenkring in witgoud met 0.90 karaat-diamant

R79,999.00 - 50% af

Dié manjifieke ring uit 18 karaat-witgoud is geskep om ons 125ste herdenkingsjaar te vier. Dit spog met ’n kussingvormige tros diamante in ’n dubbele stralekrans-montering – met nog fynbesnede stene op die skag. Dit skitter met 125 diamante, met ’n totale diamantgewig van 0.90 karaat.

Vintage- 0.50 karaat-diamantpand in 9 karaat-geelgoud

R42 999.00 - 47% af

'n Breë pand in 9 karaat-geelgoud met 0.50 karaat-diamante regdeur.

'My Forever Direction'- 0.50 karaat-ewigheidsring in witgoud

R34, 999.00 - 43% af

Hierdie pragtige ring, uitstekend gemaak in 18 karaat-witgoud, spog met rondgesnyde diamante in ’n klou-montering. Die woord “FOREVER” is in die skag gegraveer as ’n herinnering dat, nes die sentrum van die wêreld nooit sy aantrekkingskrag sal opgee nie, jou verbintenis tot ’n droom ook so oneindig kan wees.

'My Forever Direction'- ovaal-solitêrdiamantring in 0.32 karaat-witgoud

R39, 999.00 - 50% af

Hierdie pragtige ring, uitstekend gemaak in 18 karaat-witgoud, spog met ’n ovaalgesnyde solitêrdiamant. Die woord “FOREVER” is in die skag gegraveer as ’n herinnering dat, nes die sentrum van die wêreld nooit sy aantrekkingskrag sal opgee nie, jou verbintenis tot ’n droom ook so oneindig kan wees.

Ronde stralekrans-paarstel-witgoudring met laboratorium-gekweekte diamante

R15,999.00

Hierdie pragtige paarstel-ring in 9 karaat-witgoud spog met ’n ronde tros skitterend-gesnyde laboratorium-gekweekte diamante in ’n stralekrans-montering – en die pand skitter met plaveiselstene. Die totale diamantgewig is 0.76 karaat.

Sterns-diamantaanbiedings

Mini-trostring met laboratorium-gekweekte diamante in geelgoud

R6,999.00

Hierdie skitterende ring, uitstekend gemaak in 9 karaat-geelgoud, spog met ’n steruitbarsting-vormige tros van plaveiselgemonteerde laboratorium-gekweekte diamante.

Handelsmerk-ewigheidsring in 1 karaat-witgoud met laboratorium-gekweekte diamante

R16,999.00

Hierdie skitterende ewigheidsring, uitstekend gemaak in 9 karaat-witgoud, vang die lig met rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante met ’n totale diamantgewig van 1 karaat.

Stralekrans- kussingvormige ring met 0.5 karaat- laboratorium-gekweekte diamante in witgoud

R13,999.00

Hierdie pragtige ring, uitstekend gemaak in 9 karaat-witgoud, spog met ’n kussingvormige tros van baguette- en rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante in ’n stralekrans-montering en gesplete-skag pand wat skitter met plaveiselgemonteerde stene. Die totale diamantgewig is 0.55 karaat.

Kussingvormige geelgoud & sterlingsilwer paarstelring met laboratorium-gekweekte diamante

R3,999.00

Hierdie elegante paarstelring, uitstekend gemaak uit 9 karaat-geelgoud en sterlingsilwer, spog met ’n kussingvormige tros van rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante – in ’n stralekrans-montering met kompleks-gekraalde pande wat skitter met plaveiselstene.

Ronde stralekrans-paarstelring in witgoud met laboratorium-gekweekte diamante

R 14,999.00

Hierdie weelderige paarstelring, uitstekend gemaak uit 9 karaat-witgoud, spog met ’n rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamant in ’n stralekrans-montering en ’n pand wat skitter met plaveiselstene. Die totale diamantgewig is 0.80 karaat.

Ovaalvormige stralekrans-paarstelring in witgoud met laboratorium-gekweekte diamante

R12,999.00

Hierdie pragtige paarstelring, uitstekend gemaak uit 9 karaat-witgoud, spog met ’n ovaalgesnyde laboratorium-gekweekte diamant in ’n dubbele stralekrans-montering met pande wat glinster met kanaalgemonteerde stene. Die totale diamantgewig is 0.47 karaat.

Verlowing

Markiesdiamant-illusiering in geelgoud

R32,499.00 - 50% af

Hierdie pragtige ring in 9 karaat-geelgoud spog met ’n markiesvormige tros natuurlike diamante in illusie-monterings. Die totale diamantgewig is 0.50 karaat.

Smarag-gesnyde solitêrring in witgoud met laboratorium-gekweekte diamant

R13,999.00

Hierdie tydlose solitêrring, uitstekend gemaak in 9 karaat-witgoud, spog met ’n smarag-gesnyde laboratorium-gekweekte diamant in ’n plaveiseldiamant-liefdesbrug onder die galery gemonteer. Die totale diamantgewig is 0.66 karaat.

Prinses-plaveiselring in witgoud met laboratorium-gekweekte diamant

R14,999.00

Hierdie stralende ring in 9 karaat-witgoud spog met ’n prinsesgesnyde laboratorium-gekweekte diamant op ’n pand wat skitter met plaveiselgemonteerde diamante en word aangevul met ’n plaveiselsteen-liefdesbrug onder die galery. Die totale diamantgewig is 0.73 karaat.

Gedraaide solitêrring in witgoud met laboratorium-gekweekte diamant

R18,999.00

Hierdie pragtige ring, uitstekend gemaak in 9 karaat-witgoud, spog met ’n rondgesnyde vervaardige solitêrdiamant en ’n gedraaide pand wat skitter met plaveiselstene. Die sentrale steen word omhels deur ’n geheime stralekrans van plaveiselstene simbolies van die beskermengel wat jul liefde vir ewig beveilig. Die totale diamantgewig is 0.80 karaat.

Dubbele stralekrans- kussingvormige ring met diamant & gekweekte witsaffiere in geelgoud

R6,999.00

Hierdie aanloklike ring, uitstekend gemaak in 5 karaat-geelgoud, vertoon ’n kussingvormige tros van plaveilselgemonteerde gekweekte witsaffiere. Dit spog met ’n natuurlike diamant in ’n stralekrans-montering en ’n gesplete-skag-pand met ingewikkelde kraalwerkversiering.

Solitêrring in geelgoud met laboratorium-gekweekte diamant

R12,999.00

Hierdie tydlose solitêrring in 9 karaat-geelgoud spog met ’n rondgesnyde laboratrium-gekweekte diamant met ’n plaveiselsteen-liefdesbrug onder die galery. Die totale diamantgewig is 0.56 karaat.

Diamante vir hom

Geelgoud & sterlingsilwer kraalwerk & diamant-troupand

R2,299.00 - 25% af

Hierdie mansring, uitstekend gemaak in 5 karaat-geelgoud en sterlingsilwer, spog met komplekse kraalwerk-detail en diamante.

Mans-modering in 9 karaat-goud met diamante & laboratorium-gekweekte witsaffiere

R13,999.00 - 50% af

Hierdie modering vir mans wat ’n stelling maak in 9 karaat goud is versier met talle diamante en laboratorium-gekweekte wit saffiere.

Mode-diamantring vir mans in geelgoud & sterlingsilwer

R2,499.00

Hierdie elegente mansring, uitstekend gemaak in 5 karaat-goud en sterlingsilwer, spog met ’n opvallende diagonale ontwerp met diamante gekroon.

Mans-troupand in goud & diamant

R9,999.00

Hy sal vir ewig verlief wees op dié elegante manstroupand. Dis pragtig gemaak in 9 karaat-goud met skitterende diamant-detail in die middel.

Sterlingsilwer diamant & kraalwerk-ring

R1,499.00

Hierdie stylvolle ring in sterlingsilwer spog met ’n plaveiselgemonteerde diamant in ’n diagonale ontwerp aangevul met komplekse kraalwerk.

Mode-diamantring vir mans in 5 karaat-goud & sterlingsilwer  

R2,299.00

Hierdie mode-diamantring vir mans, uitstekend gemaak in 5 karaat-goud en sterlingsilwer, spog met ’n geboë ontwerp en kraalwerk-detail.