SPOG | Skole vier toppresteerders
In 2025 was daar weer 'n klomp leerlinge wie se toewyding en harde werk in die vyf jaar van hoërskool uiteindelik met die eindeksamen vrugte afgewerp het. Die skole wat hulle opgelewer het, is met reg trots op hierdie jong mense. Hier is die toppresteerders.
Skole word alfabeties gelys en nie volgens provinsies nie. Klik op die naam van jou skool om te sien wie die skool se toppresteerders is.
Foto: Theo Jeptha
Foto: Theo Jeptha
H
Hoër Jongenskool Paarl, Wes-Kaap
Hoër Landbouskool Oakdale, Wes-Kaap
Hoër Meisieskool Bloemhof, Wes-Kaap
Hoër Meisieskool La Rochelle, Wes-Kaap
Hoër Meisieskool Paarl, Wes-Kaap
Hoër Tegniese Skool Drostdy, Wes-Kaap
Hoërskool Bellville, Wes-Kaap
Hoërskool Brackenfell, Wes-Kaap
Hoërskool Charlie Hofmeyr, Wes-Kaap
Hoërskool De Kuilen, Wes-Kaap
Hoërskool Dirkie Uys, Wes-Kaap
Hoërskool Durbanville, Wes-Kaap
Hoërskool Eldoraigne, Gauteng
Hoërskool Hopefield, Wes-Kaap
Hoërskool Jan van Riebeeck, Wes-Kaap
Hoërskool Labori, Wes-Kaap
Hoërskool Langenhoven, Wes-Kaap
Hoërskool Linden, Gauteng
Hoërskool Lutzville, Wes-Kaap
Hoërskool Melkbosstrand, Wes-Kaap
Hoërskool Montana, Wes-Kaap
Hoërskool Noordheuwel, Gauteng
Hoërskool Outeniqua, Wes-Kaap
Hoërskool Overberg, Wes-Kaap
Hoërskool Parel Vallei, Wes-Kaap
Hoërskool Porterville, Wes-Kaap
Hoërskool Punt, Wes-Kaap
Hoërskool Stellenberg, Wes-Kaap
Hoërskool Stellenbosch, Wes-Kaap
Hoërskool Strand, Wes-Kaap
Hoërskool Swartland, Wes-Kaap
Hoërskool Swellendam, Wes-Kaap
Hoërskool Vredendal, Wes-Kaap
Hugenote Hoërskool, Wes-Kaap
Slegs skole wat adverteer se toppresteerders is hier geplaas. Van die leerlinge het verkies om nie genoem te word nie, wat beteken dat nie al die toppresteerders van ’n skool hier verskyn nie.



