Sy ‘sterwende pa’ gee deurslag toe Peet pleit om huis toe te gaan
• Ek smeek dié hof dat ek ten minste net my pa kan gaan groet voor hy sterf.’
Mulder blameer ‘nasionale intelligensie’ vir Pieter se roem op sosiale media
• VF Plus-leier sê hy het inligting oor ’n beweerde veldtog uit die VSA ontvang.
Geen kantoor, landlyn of webwerf: Nóg vrae oor Joshlin-stigting
• Drie maande ná sy bekendstelling toon dit min tekens van lewe. Die gemeenskap vra vrae.
(COPY) (COPY)
SA man top-pos kwyt oor sy regse studentedae: ‘Ek sal nooit weer werk kry’
Die omgewingsaktivis Donald Pols sê hy word veroordeel oor twee jaar van sy lewe “en nie op die ander 33 jaar van my loopbaan nie”.
Hof beveel NG Kerk: Gee dominee sy kansel terug
Dis jammer dat ’n instelling wat ‘versoening, vergifnis en herstel’ preek, nie harder probeer het voordat hy ’n dominee in die pad gesteek het nie.
‘Padvark’-toergids in spervuur nadat hy mank leeu in Kruger agternasit
“Wat hierdie saak nog erger maak, is dat die skuldige goed bekend is in die Krugerwildtuin en een van die steunpilare van oopvoertuig-safari’s is.”
Woede oor ProNutro sy wenresep verander: ‘Julle ruïneer ons kinders se dag’
Die publiek is kwáád, maar Pepsico gaan nie bes gee nie.
Kwota-bom in skolerugby: ‘Jong stut in span gedwing, al kan hy skaars skrum’
‘Dis ’n politieke magspel,’ sê Rob Kempson.
Saru-hoë aan Europese klubs: ‘Betaal ons skole as julle ons spelers stroop!’
Nog drie jong SA rugbyspelers is op pad na Europa.
Knights pos Magala: ‘Hy kon nie 10 beurte per dag boul’
Die Protea-naatbouler se loopbaan blyk op ’n einde te wees.
‘Dis tyd dat Afrikaanse studente by Maties hul stem terugkry’
’n Diep skuldgevoel oor die verlede het bygedra tot Afrikaanse studente se stilte oor taalkwessies, skryf Marlé-Zanne Barnard.
Prof: Sorg eers vir die mense as jy Krugerwildtuin wil red
Om die diere vir nog 100 jaar te bewaar, moet die ekonomiese toekoms van Suid-Afrikaners eers beskerm word.
Piet Croucamp: Max is in die kol oor ANC én Solidariteit se vergrype
Twee dinge kan gelyktydig waar en ewe skadelik wees.
Parool-drosters: Het julle al klaar van Tazné vergeet?
Die debat oor onopgespoorde “parooldrosters” moet fokus op dieperliggende probleme en nie op twee politici se koppestampery nie, skryf Heindrich Wyngaard.
‘O, los tog die lepeltjie-voer, die gatkruipery en die clichés in resensies’
Om ‘likes’ na te jaag deur boeke en skrywers as volmaakte, geniale wesens op te hemel is ’n belediging vir elke ware vakman en resensent, skryf Jonathan Amid.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


