Christoff Becker dreig buurman: ‘Ek sal jou f*** keel by die hof afruk!’
• “Wie moet óns intussen beskerm? Wat as iets ergers gebeur? My man is met die dood gedreig!”
Tony Leon: ‘Diep gewonde Steenhuisen haal nou sy woede op ons almal uit’
• ’n Vriendskap van 30 jaar is vernietig, sê hy aan Hanlie Retief.
SA regering bou ’n dorp vir 20 000 mense in net vier dae
Toe duisende vlugtende immigrante verlede naweek buite Musina begin vergader, het die regering binne dae ’n plan gemaak.
Stadsbaas rinkink in R60 m.-herehuis met spa, smoothie-kroeg en pajama-sitkamer
Imogen Mashazi, voormalige stadsbestuurder van Ekurhuleni, het ’n lewe van prag en praal geniet op ’n landgoed.
Solidariteit aan VSA én SA regering: Sluit jonges, armes uit van raswette
Die Solidariteit Beweging sê hy het ’n voorstel aan die Amerikaanse ambassadeur oorhandig oor hoe rasgegronde wetgewing in Suid-Afrika uitgefaseer kan word ten gunste van klasgegronde maatreëls.
Doofblinde man volg Blou Bul-wedstryde regstreeks op sy braille-masjien
Hennie Randall hoef nie te wag dat iemand die wedstryd vir hom beskryf nie – hy ervaar dit regstreeks.
Hoof van spogskool kla oor te veel wit breiers by Leeus se o. 16-kampioenspan
Die Leeus het die Grant Khomo-eindstryd gewen.
Saru waarsku: Ons gaan nie weer kaartjiepryse op nippertjie verlaag
‘Ons skep nie presedent vir toekoms.’
Boeremeisie se dagboek uit die hel: Vrot vleis, masels en die lang ry kindergrafte
Nuwe boek: ’n Jong vrou het noukeurig dagboek gehou nadat sy in 1901 deur Britse soldate van hul familieplaas naby Reddersburg na die berugte Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer is.
Willie Aucamp: ‘Ek wil my oupa trots maak deur boere se vertroue te herwin’
Die staat en die landboubedryf kan dit nie bekostig om langer in howe met mekaar te baklei terwyl bek-en-klouseer steeds versprei nie.
Daar’s net een groep aan wie John moet antwoord: Dit begin met ’n ‘b’
Steenhuisen het nie sy ministerspos weens politiek verloor nie, skryf Katlego Ngwane.
Piet Croucamp: Dankie Cyril, nou weet ons hoe ernstig jy oor korrupsie is
My hart het in my skoene gesak toe Dina Pule die nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling word.
Madeleine Barnard: Madonna, los tog nou asseblief jou toet uit!
Ek wonder nou die dag waaaaaar is antie Madge deesdae? Maar kaboem! Laas week bars die bom. Hier kom ’n nuwe album!
‘Gewone lede se Dawid-klippies bou Solidariteit – en húlle is ons baas’
Solidariteit se leiers word almal demokraties verkies, skryf Dirk Hermann in repliek op kritiek van Pieter Duvenage.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


