‘En hier lê die egpaar se lyke’
• Ernst is op sy rug met sy verkyker om sy nek; Dina langs hom op haar maag.
SA se maermaak-koning op OR Tambo aangehou
• Suid-Afrika se medisynewaghond het ook toegeslaan op ’n Pretoriase apteek wat Ozempic-tipe inspuitings aan dr. Tommie Smook se pasiënte verskaf.
Politieke aardbewing: Die 61-jarige DA-mama wat ANC ore aansit
• Die sege in die township Evaton is ’n “skokgolf” wat selfs die Emfuleni-burgemeester se kop laat rol het.
(COPY)
Nádine, kok en kralemaker genooi vir Gayton se WB-trippie – en jy betaal
Belastingbetalers gaan opdok vir ’n reuse-afvaardiging van smaakmakers, kunstenaars, joernaliste en podsending-aanbieders om die Sokkerwêreldbeker by te woon.
Peet staan by sy aanmerkings oor swart mense: ‘Als wat ek gesê het, is waar’
Al hoop hy om binnekort terug in die land te wees, weier hy om verskoning te vra vir sy uitlatings oor swart Suid-Afrikaners.
Pieter Groenewald aan Hill-Lewis: ‘Ek’s oop vir kritiek, maar moenie mense mislei’
Parool-penarie: Minister kap terug oor Geordin se “byna 28 000 paroolgangers is onopspoorbaar. Weg. Vermis”.
Zama-zamas se suur en sianied bedreig Hartbeespoortdam
Die invloei van honderde onwettige mynwerkers in die Skeerpoort-vallei buite Hartbeespoort het binne net sowat ’n jaar reeds merkbare skade aan die Witwatersberg veroorsaak.
Top-regter:
Veg gerus vir Palestyne, maar moenie ons bruin mense vergeet
• ‘Ons moet onverpoosd en verbete stry vir Afrikaans se regmatige plek in ons Suid-Afrikaanse samelewing.’
Bemagtiging se siek wiskunde: Elite kry 310 000 keer meer as man op straat
Die harde syfers strook nie met pres. Cyril Ramaphosa se rooskleurige praatjies oor swart ekonomiese bemagtiging nie, skryf Anthea Jeffery.
‘Die pous is reg: KI mag ons nie ons broosheid ontneem’
Rudi Swanepoel skryf: Wat hét van ons siele geword? Wat kán van ons siele word?
Tim du Plessis: Klap vir ANC herinner aan die Slag van Linden in 1986
Die uitslag van ’n op die oog af onbenullige munisipale tussenverkiesing, soos die afgelope week in Emfuleni, kan soms groot politieke skuiwe voorspel.
Bietjie Botox hier, snytjies daar en woerts-warts, almal lyk dieselfde
In Hollywood se klugspel van klatergoud trek twee beroemde vroue weer die publiek se aandag, skryf Madeleine Barnard.
Theo de Jager: Boere het nooit gedink ’n DA-minister sou Gupta-streke uithaal
Dis vir boere bitter swaar om só aan die staat se onvermoë uitgelewer te wees, en nóg swaarder as jy jouself sou kon help, maar nie mag nie.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


