• Ook: Die Viljoens is woedend en beweer sommige van hul luukse modestukke, kontant en diamante ter waarde van R340 000 is sedert hul arrestasie skoonveld.
Pasgetroudes baklei drie dae aaneen voor mes-moord bruid se lewe eis
• “Hy het die plek probeer skoonmaak. Toe ons ’n vadoek optel, het daar ’n mes uitgeval.”
(COPY)
Minister van Sassa en siesa: Die spoor van smerige aantygings teen ANC se vroueleier
Die lys van aantygings teen haar skets ’n prentjie van nepotisme en voortrekkery, uitbuiting en selfsug, bedrog en stompsinnigheid . . .
Werker val 30 m ná spog-wildplaas se bisarre proeflopie met hommeltuig
“Die plaaswerker het toe skielik moeg geword om aan te hou vashou en het uit die lug geval . . .”
Tennisheld Kevin oor moord: ‘Spoor van bloed wys hoe my neef gekruip het’
“Die polisie is tot dusver taamlik nutteloos, om eerlik te wees. Hulle het nie eens vingerafdrukke op die toneel geneem nie.”
Eers R500 vir lugtyd, toe R64 000 vir hospitaal: Vrou vertel hoe vryer haar uit R4 m. kul
Moenie dink jy is te slim om gemanipuleer te word nie, sê ’n Kaapse vrou nadat sy R4 miljoen verloor het.
Maties-bom: Kabamba uit, oud-Bul-breier kan leisels neem
’n Paar maande nadat Chris Rossouw sy hulpafrigterspos by die Bulle kwyt is, blyk hy in die binnebaan te wees om Floors as hoofafrigter te vervang.
Die raaisel-aand 30 jaar gelede wat oud-All Black sy Munster-pos kos
’n Verkragtingsaak spook nou nog by Roger Randle.
Angelique Coetzee:
‘Hou op spek skiet oor spuite, hier is die feite’
• ‘Hierdie is nié bloot ’n debat oor menings nie – dit gaan oor die gehalte van inligting waarop mense hul besluite oor hul gesondheid grond.’
‘Wit volksmoord is ’n mite, maar dié drie faktore gee dit suurstof’
Om die wanpersepsie die nek in te slaan, gaan meer verg as snedige en beterweterige praatjies, skryf Hermann Pretorius.
Tim du Plessis: Helen is reg – DA se eerste prioriteit is nié om ANC-kiesers af te vry
Soos ’n gehipnotiseerde padda voor ’n bakkopslang wag die ANC die einde af.
Ivor Price: Die wit seun in ’n Xhosa-skool – en ander rekenaar-besluite
Ek wonder of dit nie ouers se eerste verlies is nie: die wete dat die wêreld begin bepaal wie jou kind mag wees.
Leon van Nierop: Hier is ’n juweel van ’n Afrikaanse rolprent
Een tema, baie variasies: Hoop is op die horison vir ouma Hettie. Of wag, is dit alles net ’n slenter?
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069



