Wincklers looi vet predikante oor ‘sonde van vraatsug’    

“Kerkbasaars het die meeste suiker wat jy jou kan indink.”

Zille kry R1,4 miljoen by DA: ‘Dis billik vir risiko wat ek moes loop’

Senior DA-lede wil die praktyk van ekstra salarisse vir burgemeesters en ’n R1,4 miljoen-pensioenmeevaller vir Helen Zille laat hersien.

Suster onthoof: Verdagte skryf opstel oor perfekte moord

‘Mense vergelyk nou die foto van haar met dié van my ma. Hulle sien die kontras en sê sy lyk slegter, maar sy is ’n lieflike mens.’

Lekota se dubbele lewe: Regter spoeg vuur oor minnares al sy geld trek 

Die minnares van Mosiuoa Lekota is gelooi in ’n uitspraak in die hooggeregshof nadat sy kort voor sy dood sy bankrekening leeggemaak het terwyl hy glo nie by sy volle verstand was nie.

Mel geskuif na woestyn-tronk waar wagte jou kaal deursoek

Sy is na die Eloy Detention Centre in Arizona geskuif waar sowat 1 500 onwettige immigrante, mans en vroue, aangehou word.

Polisie: ‘Jammer, jy kan 10 jaar wag vir jou vermoorde ma se forensiese verslag’ 

Families wag jare vir uitstaande toksikologieverslae terwyl die opening van ’n forensiese laboratorium vir ’n dekade sloer.

Krisis in Midde-Ooste kan Bok-toetse knou: ‘Ons wag in spanning’ 

Rugbybase wêreldwyd is besig om ’n plan B te bedink om die impak te versag wat die krisis op die spel kan hê.

Bok-breker Hurter praat ná Epic-skrik

‘My hart is reeds terug by 58 slae per minuut.’  

Bulle, Stormers raap reeds beste skole-10’e op

Ja, ook die Monnas-kanonpoot – Vlok liries oor Jaydon.

Nazi’s en apartheid: As ‘weet nie’ eintlik wegkyk is

Wanneer “weet” ’n mens van onreg en kan wegkyk onskuldige onkunde waarborg?, vra die oudregter Johan van der Westhuizen. 

Piet Croucamp: Laat Iran toe om kernwapens te bou

Dié land gaan langer uithou as wat Amerika en Israel kan aanhou

Jan-Jan: Dié drie woorde hou die sleutel tot nog ’n Trump-triomf

Diegene wat nou al sy politieke doodsklok wil lui, raak straks net te vroeg optimisties.

Ruiter in swart: Bun Booyens groet die Boere-cowboy  

Ben Brand was meer as net ’n man op ’n perd. Wat Johnny Cash vir country-musiek gedoen het, het hy vir Suid-Afrika se fotoboekies gedoen.

Saai se spookstories oor mRNA-entstof is lankal weerlê

Die bangmaakpraatjies herinner hom aan element 38, skryf Albert Alberts.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069