Die saggeaarde vrou wat elke middag ná skool vir die kinders lekkergoed en Bybelklasse gegee het, het hulle seksueel voorberei en seks met mekaar laat hê.

Steenhuisen: ‘Die hiënas het gekom vir my . . .’

Hy het Hill-Lewis gewaarsku sy verwydering uit landbou is soos om “bloed in die water te gooi”.

Desperate Malawiërs vlug uit SA: ‘Ek moes my kind hier los’ 

Ouma se gebed wyl hulle haar martel: ‘Here, ek wil net my kleinkind ontmoet’

Gru-plaasanval: “As dit nie U wil is dat ek nog moet lewe nie, kom haal my net gou, want ek kan nie meer die koue verdra nie.”

‘O, sorry, ek is dood,’ sê ‘rekenmeester’ wat glo by Kitty and Puppy Haven steel

“Álles was ’n scam. En ál die SAID-papiere is vervals.”

Gayton se Bafana-beloftes: Duur horlosies en R5 miljoen vir elke wen

Hy het dít gesê kort nadat Suid-Afrika vir die heel eerste keer vir die uitklopfase van die Wêreldbeker-toernooi gekwalifiseer het. 

Hof se taai klap oor maerword-spuite: ‘Julle minag die publiek!’

Die hooggeregshof in Pretoria het in ’n striemende uitspraak teen iDexis Compounding Specialists bevind.

Kaartjiefiasko dreig

Bokke kan Rose op leegste Ellispark sedert 2008 pak

Oud-WP-haker: ‘Ek is nes Asenathi geskroef – dit het my lewe verwoes’

David Britz maak hart oop.

Bokke kry spesiale truie vir reeks teen All Blacks

Volkslied se woorde pronk op trui.

Rassie sou kapokhaan Pollock vir Bokke kies

‘Almal doen dom goed op 21 . . .’

‘Hulle is lekker voorbarig!’ sê Os oor Poms wat spog met ‘beste skrum in wêreld’

Hy reken van die Engelse media was te vinnig uit die wegspringblokke. 

‘Aikona, Piet – Roelf erken dan self hy was te lig in die broek vir Cyril!’

As Meyer vir Ramaphosa ore aangesit het, waarom het Joe Slovo gejubel toe hy die uitslag van die onderhandelinge hoor? vra Ernst Roets.

‘Wees John genadig: G’n minister kon nog dié slu amptenare tem’

Die besluit om Steenhuisen as minister van landbou te vervang het meer met politiek as prestasie te doen, skryf prof. Johann Kirsten.

Rudi Swanepoel: UFC-sirkus wys hoe MAGA wit manlike vrees uitbuit 

‘Wat beteken dit as ’n UFC-vegter Christus bely en in dieselfde sin ’n leuen vertel?’

‘Oppas, daar skuil risiko’s in Solidariteit se weghol-sukses’

Solidariteit is suksesvol. Juis daarom behoort die beweging ook deursigtig, selfkrities en intern demokraties te wees, skryf Pieter Duvenage.

Pieter du Toit: Die vrot appel wat die ganse strafregstelsel vergiftig

Die misdaadintelligensie-afdeling van die polisie het oor die afgelope twee dekades ’n staat binne ’n staat geword.

Klassieke musiek is medisyne vir die pyn van armoede

Dis nie net ’n stokperdjie vir ’n elite nie, maar ook ’n reddingsboei, skryf Maryke Roberts.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069