Oud-WP-speler in die selle: ‘Al die bohaai oor ek my hond wou versorg’
• Calla Scholtz sê dis pynlik dat mense hom van huishoudelike geweld verdink ná sy inhegtenisneming weens oortreding van ’n beskermingsbevel.
Ouma van 9-jarige wat glo brand stig: ‘Welsyn dwing my om hom te vat’
• Twee skole én ’n welsynsorganisasie het haar kleinkind al weggewys omdat hy erge gedragsprobleme het, sê ’n ouma van Parys in die Vrystaat.
‘Gayton, waar is ASA se geld?’ Top-atlete moet self hoes om oorsee te skitter
Terwyl McKenzie die R31 miljoen wat sy departement by die WB-sokkertoernooi geblaas het, afgemaak het as “nie baie geld vir die regering nie”, moet Suid-Afrika se voorste jong atlete vir hulself betaal.
‘Trump vlieg ons oor vir die sokker!’: Regses mor oor We Buy Cars se grappie
“Ons het net oorgekom om die Wêreldbeker te kyk. En hy betaal!”
Dopper-gemeente trek los: ‘Sinode se besluit oor vroue is godslasterlik’
Doppergemeentes oor die land heen kom nou in opstand teen ’n omstrede opdrag van die sinode dat alle vroue-ouderlinge uitgeskop moet word.
Op ‘Boer soek ’n vrou’ se telbord: 32 huwelike, hope babas en báie trane
Ons doen nie ‘scripted reality’ nie. Ons doen ‘reality reality’, sê ‘Boer soek ‘n vrou’ se 18 jaar lange vervaardiger, Elmarie Botha.
Rugbybase bekyk opsies om 9 spanne in Curriebeker in te pas
Daar is drie maniere om uitverkorenes te bepaal
Kabamba bedank by Maties ’n maand voor sy kontrak verstryk
Erasmus glo in September as opvolger aangekondig.
Frans kom in, Frans kom in! Faf gryp radio, swaai stryd vir Cheetahs
De Klerk reeds ’n gunsteling in Bloem.
Tim du Plessis: Jong Afrikaners het die reg om die bliksem in te wees
Ons moes leer om te erken dat swart mense leed ervaar voordat die gesprek oor versoening kon begin. Miskien moet die “Nie in ons naam nie”-garde hul Afrikaner-landgenote met dieselfde menslikheid behandel.
Heindrich: Bruin skrywers moet dié (politieke) barbare by die deur keer
Ons is in die moeilikheid, julle. Polities gesproke. Ons sal dringend iets hieraan moet doen.
Rudi Swanepoel: Die dag toe ek skielik deel word van die ‘Afrikaner-elite’
Die grootste sonde van die “Nie in ons naam nie”-brief se ondertekenaars is skynbaar dat hulle sáám met hul medelandsburgers wil bou aan ’n beter land vir almal.
Kerkorrel het Bles verpes, maar hul musiek was doepa vir dieselfde kwaal
Bridges se opgang in die laat 1980’s help ons verstaan van die versugtinge van baie Afrikaners in die laaste jare van apartheid, skryf dr. Schalk van der Merwe.
Sending Viëtnam: Erns Grundling en die burokraat in die blomrok
Viëtnam is dalk nie op almal se emmerlys nie. Maar ná byna 40 dae en 5 000 km se reis deur dié land meen hy dit hoort op die podium van moet-sien-plekke.
‘Opportunistiese boeregroepe en dom politici is ’n resep vir ’n ramp’
As Suid-Afrika nie sy inentingsprosesse teen bek-en-klouseer streng beheer nie, sal ons ’n uitgeworpene in die internasionale landbougemeenskap bly, waarsku prof. Johann Kirsten.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


