Predikant verkrag op 15: ‘Dis waarom ek my maatjie se pa nou laat boet’
• Richard Grimett uiteindelik gestraf vir sy dade van 15 jaar gelede.
Vermoor in die Wildtuin: Egpaar van Mosselbaai was lief vir die natuur
• Albei het verskeie steekwonde gehad. Hul groen Ford Ranger-dubbelkajuitbakkie is steeds weg.
Vry Mel se eerste foto en onderhoud: ‘Eers Starbucks, toe naels en hare’
• “Hulle maak net soos in die movies as hulle jou vrylaat. Jy moet Uber en self sien kom klaar.”
Ek wil Brendan Peyper in getuiebank sien, sê konsertbaas ná fees-flop
Al is die voorlopige sekwestrasiebevel Maandag teen Brendan Peyper opgehef, is Eduard Hugo van SA Concerts vasbeslote om die sanger te dagvaar en getuies te roep om te wys dat Peyper “in sy verklarings jok”.
‘Stuur dan ’n f***en posduif!’ Bolhuis beboet werkers oor spelfoute, traagheid
Die private speurder beboet glo sy werkers vir foute in WhatsApp-boodskappe, of as hulle te stadig kliënte bel of op sy navrae reageer.
Oorlog op die setperk: My eks teister my elke keer as sy op die 10de gaan ‘putt’!
’n Herrie in die kleine speel hom week ná week by die Irene-buiteklub af wanneer ’n geskeide egpaar hulself binne 50 m van mekaar bevind.
Agter die skerms: Só paai SA die Yanks voor Roelf se aankoms
Die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse regerings het die afgelope maand die weg gebaan vir sy aanwysing as SA se ambassadeur in die VSA.
Eksklusief: Cheslin word ’n Stormer – met dobbel-webwerf se hulp
Verskeie partye span saam om hom terug in die Kaap te kry.
Snorre se span skok Maties: ‘Dit was soos Bok-sege in Dunedin,’ sê Div
Franschhoek speel vanjaar die eerste keer in Superliga A.
Eddie vry na oud-Grey: Japan-trui wink vir ster-senter van SA
Rikus Pretorius droom oor toetsrugby.
Deon Maas:
Laat die kultus van Jan Blohm jou lei na die lig
• Dié kêrel is soos ’n kat. Ek luister na sy nuwe album.
Piet: ANC vertroetel my, maar Zille is die swart swaan wat Goudstad kan red
Johannesburg is op ’n kritieke kantelpunt. Daarom het die DA-kandidaat vir die burgemeesterspos sy stem.
Só kan ’n klompie mense saam in ’n donker saal die beskawing red
’n Hele netwerk van kunstefeeste, teaters, organisasies en kunstenaars skep onverpoosd werk met bitter min ondersteuning van die staat. Cornelia Faasen skryf waarom dit jou én korporatiewe Suid-Afrika moet bekommer.
Cyril-span gaan baljaar: Oudregter se verslag oor Phala Phala is propvol gate . . .
Ramaphosa se regspan breek hul koppe om hom uit sy verknorsing te kry. Die kans is goed dat hulle gaan slaag, skryf Richard Calland.
Lourensa Eckard: Dêmmit Gayton, jy maak mense séér
Leë beloftes en politieke mag: McKenzie is ’n meesterlike smous van hoop.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


