Jan Taks soek R14 miljoen by Peet; Mel los ’n berg skuld in SA agter

Die paartjie se kaartehuis het reeds in Suid-Afrika inmekaar getuimel – Mel het ook versuim om byna R1 miljoen se huur vir haar Tammy Taylor-naelsalonne te betaal.

‘Bel my as die swartes jou in ’n pot kook,’ sê Peet

Hulle leen meer as R300 000 om borg in VSA te betaal

Bendebaas se dogter en smaakmakers lei Joshlin-stigting

• Lees ook Privaat speurder in Joshlin-saak: ‘Gayton het my nooit aangestel’

Lesufi gedagvaar oor rasbomme by skool: Seun het ‘soos melaatse’ gevoel

’n Jong man van Randfontein dagvaar Panyaza Lesufi en die onderwysdepartement vir R750 000.

Fikile vra glo Russiese liegfabriek se hulp teen DA

Die sekretaris-generaal van die ANC het Russiese agent glo bedank vir sy verkiesingshulp... en gevra vir nog.

Huiskaper smous duur meubels vir appel en ’n ei, maak glo porno-planne 

Die vermeende swendelaar Emile de Witt is uiteindelik agter tralies.

Ricus Nel: ‘En toe ek weer sien toe bied ek Jukebox aan!’

Ontmoet die sanger/skepper van Hardekole en Boerepompie, die twee mees gekykte Afrikaanse musiekvideo’s van alle tye.

Cheetahs-bom:

Meer as ’n kwart van werknemers afgelê

Hul grootste vrees is die afgelope week bewaarheid toe Rory Duncan, uitvoerende hoof, ’n brief uitgestuur het.

2 mm weg van die dood: ‘Jy kan uitbloei op die tafel,’ hoor Carlü

’n Nekbesering het nie net Carlü Sadie se loopbaan bedreig nie, maar selfs sy lewe.  

Oom Rugby: WP-naam moes lankal gewaai het

Wanneer laas het jy Natal in die Curriebeker sien speel? 

En toe vang vloek van ‘Housewives’ ook vir Mel

Hoe ver sal dié huisvroue gaan om ’n luukse leefstyl te behou . . . óf voor te hou?

Tim: Trump sit sonder kaarte in ’n weghol-oorlog wat hy nie kan wen

Hy sit nou met sy mislukkende oorlogsavontuur in Iran. Hy moes dit nooit gewaag het nie. Maar nou durf hy dit ook nie stop nie.

Redding teen R45 per dosis, maar ons is te stiksienig om dit te vat!

Die beste manier om entstowwe teen bek-en-klouseer te versprei, is deur die private sektor. Die vraag is waarom dit nie gebeur nie, skryf Bennie van Zyl.

RW Johnson: Die mite van Bram Fischer en Mandela se ‘triomf’ in die hof  

Die uitslag van die Rivonia-verhoor is meer aanduidend van die sukses van H.F. Verwoerd se politieke toutjiestrekkery as enigiets anders.

Rol op daai rooi tapyt – ek wil net weer régtig fliek

Madeleine Barnard hunker skielik na geen onderbrekings – en baie springmielies. 

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069