Izak du Plessis ‘kry R300 000 se gratis spuite by maermaak-magnaat’

Hy is een van ’n rits Afrikaanse bekendes wat Tommie Smook se praktyk bemark. 

Agter die skerms: Só neem DA-leier die ‘taaiste besluit van sy loopbaan’

Verskeie DA-bronne het die afgelope week die sluier gelig oor die maande lange proses wat gevolg is voordat Hill-Lewis die swaard laat val het. 

Van rinkink met G20-hoës tot ’n koue hofsel: Direkteur vas ná Kruger-tragedie

Peet en Mel se spoor van verwoeste lewens: 77 slagoffers soek geregtigheid

“Dit was swaarverdiende geld wat ek belê het. Daar was geen empatie van die Viljoens om dit terug te gee nie.”

‘90% van Moreleta-lidmate stem teen NG Kerk’

Die NG Kerk se grootste gemeente is besig om sy verhouding met die kerkverband te herevalueer nadat peilings onder lidmate gewys het ’n “oorweldigende meerderheid” is ongelukkig met die groter kerkstrukture.

Yank-sekspes bou nuwe lewe in SA met vrou en skelmpie – toe daag polisie op

’n Amerikaanse voortvlugtige wat van seksuele misdrywe in sy geboorteland beskuldig word, het sy rieme in Gqeberha styfgeloop.

Afrikaanse skool kry net R8 000 van beloofde R130 000 by departement

“Die betaling  is totaal ontoereikend teenoor die behoefte. Die verwagting dat die skool steeds soos normaal moet voortgaan, is eintlik lagwekkend.”

Rassie-regmerkies vir Riley, Quan ná Baabaa-slagting: ‘Ons wou antwoorde hê’

Bok-Rapport: Edwill blitsig, Jasper honger... en gee vir Riley sy toetstrui!

Watter punte sou jy gee?

Onthul: ’n Bruin sak en ’n ‘shap’: Só het Leeus-dok Bok-stut gefaal

Die oomblik toe ’n voortslepende riller-hoofstuk in dié Bok-stut se lewe begin het.

Louis de Villiers: Tjoppies is duur, maar vir dié Bokke sal ons die vure aansteek

As ’n man hoor die eindtelling in enige sport was 80-31, raai jy waarskynlik dit was powere basketbal. Soms is dit egter Barbarians-rugby en gister was dit sulke tyd, skryf Louis de Villiers.

Toetsrugby wink vir Riley: Rassie kan Norton by Junior Bokke gaps 

Die beserings van RG Snyman en Jean Kleyn kan Rassie Erasmus en Kevin Foote laat toutrek.

Piet Croucamp: Kom by, dis eerder Roelf wat vir Cyril ore aangesit het

‘Ideologies was dit die bevrydingsbeweging wat gekapituleer het en nié FW de Klerk se NP nie.’

Corné Mulder: Wees rustig, Tim – DA en VF Plus sal ná verkiesing vrede maak

‘Gaan stem eers vir die party wat jou waardes dra. (Ons vra ’n halfuur van jou tyd elke vyf jaar.)’

‘Wees eerlik: Trump se oorlog in Iran was ’n ramp’

Afgesien van die dreigement van kernbomme het Iran deur die sluiting van die Straat van Hormoes nou ’n tweede massiewe strategiese hefboom in die hand, skryf Johann Rossouw.

Madeleine Barnard: Die toksiese leuen van hou die blink kant bo

Ons lewe in ’n werklikheid wat ons gereeld forseer om ’n vrolike gesig op te plak en om dit van ander te verwag, skryf Madeleine Barnard.

Dankie tog – Geordin Hill-Lewis glo aan die p-woord

Prestasie, eerder as senioriteit of nabyheid aan die leier, gaan klaarblyklik swaar weeg in sy DA, skryf Hermann Pretorius.

OP-rugbybaas: ‘Keurders trek ryk skole voor, ek móés ingryp’

George Malgas, president van die OPRU, sê dis dalk nie lekker vir mense om te hoor nie, maar die speelveld bly ongelyk vir skolerugbyspelers, en hy duld dit nie.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069