Bafana-ster se laaste oproep: ‘Pa, ek kan nie meer nie . . .’
• Jayden Adams en sy meisie het heftig rusie gemaak in die ure voordat hy besluit het om sy eie lewe te neem.
9-jarige stig glo brand wat bejaarde eis: ‘Die duiwel sê ek moet dit doen’
Ondersoeker wen in hof: ‘Ons moet kyk of Eskom-heli bydra tot vlugramp’
• Die Burgerlugvaartowerheid het die afgelope week bloedneus gekry toe hy probeer het om die mond van een van sy personeellede in die hof te snoer.
Makkers wil genl. Jannie Geldenhuys se medaljes van veiling red
“Dit sal bitter jammer wees as private versamelaars die versameling stuk-stuk opkoop.”
Ruda Landman en kie vergader met Bozell: ‘Hier is g’n volksmoord’
Nog ’n afvaardiging van Afrikaners het die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika by die Amerikaanse ambassade in Pretoria ontmoet.
Bestuurders geskors ná werkers by Koeberg bestraal is
Sowat 150 werknemers en kontrakteurs van Eskom het glo in drie afsonderlike voorvalle by die Koeberg-kernkragsentrale radioaktiewe besmetting opgedoen.
Skatryk TV-prediker se vrou los hom ‘op Bybelse gronde’
Jenny Roebert het Vrydagaand op sosiale media gesê sy en haar kinders is ernstig te na gekom.
Witwarm Wieses woeker in slordige wen: ‘Hul ouers kan trots wees’
Rassie: Onaanskoulik, maar tog doeltreffend
Onthul: Boishaai-breier gunsteling om Kabamba by Maties te vervang
Floors het glo nie weer aansoek gedoen.
Rugbyspeler en die staatshoof: ‘Cyril gee Macron goed gas oor dáái Bok-sege’
Benazzi ook nie meer so seker oor ‘drie’ teen Bokke.
Curriebeker-formaat bekyk: Saru kan R6 m.-valbyl verwyder
R12,6 m.-spanne pak ’n R75 m.-span in SA Beker.
’n Standbeeld vir Bafana-breier? Nee, mens vier nie middelmatigheid!
Hulle het nie sleg gevaar in die Wêreldbeker-toernooi nie, maar hulle was ligjare daarvan om “wenners” te wees, skryf Jan Bosman.
‘Bokkieweek mág bestaan (al sal ek nie my eie kinders stuur)’
‘AfriSol’ het ’n grondwetlike reg op bestaan, maar hulle dien dalk nie die Afrikanersaak op lang termyn deur identiteit ál enger te definieer nie, skryf Amos van der Westhuizen.
Die slange vat oor: Hoe misdaad ons ganse samelewing infiltreer
Die kriminalisering van kragverskaffing bied ’n blik op hoe misdaadsindikate hul kloue oral inslaan, skryf Piet Croucamp.
Staatshospitaal: Ek was doodbang, maar toe verras hulle my
Alles was nie maanskyn nie, maar haar heupvervanging het haar nie ’n sent gekos nie, skryf Linette Retief.
‘Jammer, Daryl, ons is gatvol vir Afrikaner-elite se arrogante prul’
Gewone werkende mense is moeg vir die uitsiglose, paternalistiese gepreek, skryf Frederik van Dyk.
Sit neer jou foon: Die vreemde krag van minder, stiller, dieper
Die era van die internet en sosiale media maak dit vir baie meer mense moontlik om aan die gesprek deel te neem, maar ten koste van die gesprek self, skryf Johann Rossouw.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069



