Mel kry hupstoot om huis toe te kom: ‘Ek is so excited’
• ’n Amerikaanse immigrasieregter het haar toestemming gegee om Amerika op eie stoom te verlaat.
Verkragsaak teen rugbyspelers: Dit bréék my om haar só te sien, sê ma
• As ’n polisievrou weet sy wat dit is om met sake van geweld teen vroue en kinders te werk, maar niks kon haar voorberei op die oproep wat sy op Maandag 27 April ontvang het nie . . .
(COPY)
Oeps! Regter uitgevang toe hy glo KI gebruik om uitspraak te skryf
“Wat op aarde het Volkswagen te doen met kinders?” Dié ongewone vraag tydens die hersiening van ’n onlangse hofuitspraak het ’n blik wurms oopgemaak.
Vreugde vir Bok-slot ná miskraam-smart: Een van tweeling gesond gebore
“Eli is ook baie in sy noppies en sag met haar. Hy is ’n goeie ouboet.”
Bendemoorde styg met byna 50% sedert weermag ontplooi is
“Wat ons nou sien, is dieselfde probleem waarmee die Kaapstad-metro al jare te doen het – meer voete op die grond het nie ’n wesenlike impak daarop om misdadigers in die tronk te kry nie.”
R700 vir ’n liter kookolie! Tronke kry nuwe verskaffers ná prysskok
Die DKD moes kontrakte met kosverskaffers kanselleer en heronderhandel nadat hy meer as 20 keer meer as die markprys vir sekere items betaal het.
Bok-stut Asenathi oorweeg om teen sy skorsing te appelleer
Asenathi Ntlabakanye het drie weke om te besluit of hy appèl gaan aanteken.
JM Coetzee vs. Israel: As ’n skrywer die pen los en skree met sy stem
• Hier is dit wéér, voor ons deur: Daardie eeue oue spanning tussen skrywer en staat, skryf Joan Hambidge.
‘Ja, Max, dit gaan goed met ryk Afrikaners, maar wat van die res van ons?’
Hy het groot bewondering vir Du Preez, maar dié baanbreker-joernalis onderskat Afrikaners se intelligensie in sy nuwe boek, skryf Andries Cornelissen.
Tim: Week van drama wys Cyril se vyande staan kaal
Sy posisie in die ANC was nog nooit so sterk nie.
Johann Rossouw: Hier is doepa teen ons maniese geloof in tegnologie
Nadenke oor die self en die groter geheel is nie net filosowe beskore nie; dis gewoon ’n wesenlike aspek van menswees.
Madeleine Barnard: Nóú weet ek waarom oumense altyd oor die weer praat
Ek in die halfwoestyn, hy op die Hoëveld. “Dróóóg! Warm!” mor ek. “Reën! Modder! Bossies!” mor hy.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


