Luister: Angskreet uit zama-hool terwyl skieters moor

Vrou stuur ysingwekkende stemnota aan ’n vriend terwyl mans met aanvalsgewere rondstap en skynbaar lukraak skiet. Klik op die foto om te luister.

Steenhuisen se stafhoof aan landbouleier: ‘Ek gaan julle opf** in die hof’

“Haar onbesonne optrede maak goeie werk teen bek-en-klouseer ongedaan.”

11-jarige verkrag: ‘Laat ons die baba grootmaak,’ pleit haar familie

Die familie van die ma wat aangekla word omdat sy nie aangemeld het dat haar 11-jarige dogter verkrag is nie, praat nou vir die eerste keer.

‘R50 miljoen per maand’: Maermaak-magnaat het 40 000 pasiënte, hoor hof

Dr. Tommie Smook het ’n “verstommende” 41 220 pasiënte op sy boeke, voer die farmaseutiese reus Novo Nordisk aan in ’n geding in die Pretoriase hooggeregshof.

Wat maak jy voor jy na Dricus se verloofde vry? Jy vra mooi . . .

‘My kind is 12 keer verwerp’: Krisis met skole breek gesinne  

Jayde Samaai se dogter word al sedert 2023 tuis onderrig omdat sy afgekeur is by ál 12 skole waar sy aansoek gedoen het. Nou is haar vyfjarige seun se gr. R-aansoek ook afgekeur.

Kleuterzone se bloedjong boekhouer gejag oor R120 miljoen

Die likwidateurs van twee maatskappye in die Kleuterzone-groep eis meer as R120 miljoen van die verguisde kleuterskoolgroep se boekhouer, maar hy hou vol hy kan nie aanspreeklik gehou word vir hul sondes nie.

‘Een Italianer is af!’ Paniek toe olifant bier soek op safari-wa 

All Blacks skok selfs Kiwi’s met Tony-nuus 

‘Die tydsberekening maak nie sin nie.’

Rassie krap kop oor losskakels voor Baabaas-stryd

Ja vir (fikse) Manie, maar watter een van die jong Turke?

Tony het nooit skuiwergat gesoek om Bokke vroeër te verlaat, sê Rassie

Brown uiters lojaal teenoor SA.

Ackers tree in bres vir Nienaber voor hulle swaarde kruis

‘Dié kritiek is onnodig.’

Jesse se tweelingbroer mik na toetsrugby vir Yanks: ‘Ek wil WB toe vir VSA’

Afrikaner-mans maak hart oop oor verlies: Ons vra net ook ’n plekkie in SA

’n Nuwe boek bied omvattende data oor die sielkundige toestand van Afrikanermans tussen 50 en 70 jaar oud.

Groenewald kap terug: ‘Kortsigtige bekgevegte baat ons niks’

Hier is die ware feite oor parooldrosters, skryf die minister van korrektiewe dienste.

Dirk Hermann: Piet en Max se wilde skote op Solidariteit mis die teiken

‘Rassemeerderwaardigheid het geen plek in die Solidariteit Beweging nie, ondanks al die vals beskuldigings oor die laaste paar maande.’

Onluste-polisieman onthou 16 Junie 1976: ‘Die kinders het ons uitgelag’

Johan Burger praat met Albert Heenop oor die morele dilemmas van ’n jong offisier destyds.

Johan Badenhorst: Koeksisters en langarm by die Boere-Argentyne

Sy ‘Voetspore’-span het die mense in Argentinië wat Afrikaans praat nou behóórlik herbesoek.

Oudregter oor Trump en Hitler: Een van hulle glo wel in iets  

Die Amerikaanse president is ooglopend ver van die gruweldade van een van die geskiedenis se grootste massamoordenaars. Johann van der Westhuizen wil egter versigtig enkele opvallende ooreenkomste en verskille tussen Hitler en Trump noem.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069