VSA wys skielik honderde Afrikaner-vlugtelinge weg: ‘Dis soos ’n doodsvonnis’

“Ek is 60 jaar oud. Met alle respek: Waar kry ’n wit man op my ouderdom werk in Suid-Afrika? Ek het niks nie. Wat is die oplossing? Om jouself dood te maak…?”

8-jarige slagoffer se ma: Moordenaar se seuntjie kom troos my met ’n drukkie

21 Julie is D-Dag vir ’n gawe, sjarmante pedofiel-moordenaar van Kraaifontein. As sy slagoffer se ma kon, sou sy hom gaan doodmaak het, sê sy aan Hanlie Retief.

Yanks betrap SA spioen: ‘Ons was lankal klaar met haar’ 

Johannesburg ‘verloor’ R6 miljard se krag en water in ’n jaar 

Die finansiële volhoubaarheid van die Johannesburg-metro het oor die afgelope 10 jaar agteruitgegaan, sê Ratings Africa.

60 bruide sien rooi oor foto-flops en deurmekaar trouvideo’s

Sowat 60 bruide is keelvol vir ’n egpaar wat troufoto’s neem, en sê hul groot dag is versuur weens ’n maandelange stryd om hul foto’s en video’s te bekom.

‘Onskuldige’ Hookah-pyp eis vrou se bene 

Haar jare lange rook van ’n waterpyp het bloedklonte in Fatima Fagodien (37) se hart en bene veroorsaak. Nou sit sy in ’n rolstoel sonder bene en pleit: ‘Moenie soos ek wees nie.’

Vuilbek-dominee kry trekpas: ‘Hy het nie regtig berou’ 

’n Omstrede stemnota, bewerings van drankmisbruik en ’n VGK-gemeente wat in twee geskeur is, het gelei tot die afdanking van ds. Wilden Hector.

Rassie se meesterskuif red Bokke se bas: ‘Ek het gesien ons kort wiele...’

Rassie Erasmus se tydsberekening met sy taktiese plaasvervangers was die verskil tussen wen en verloor in gister se Nasieskampioenskap-toets op Loftus Versfeld.

Saru roskam Robbie Kruse ná hy Pollock oor Ellispark-luidspreker tart

Radio-man sê jammer vir Henry ­– én sy ouers!

PA-LP besoek Boland Krieket ná ‘bewerings van boeliegedrag, intimidasie’

Juliet Basson wil saak nou verder voer

Saids ná nóg ’n opkikker-bom SA rugby tref: ‘Dit is g’n sistemies’

Oorsese media stook vuur, sê Galant

Nog ’n Bok-held wil in 2027 terugkeer na Stormers

Van der Rheede: ‘So gou soos bruin kiesers die PA vat, so maklik kan hulle hom los’ 

Om die opkoms van die Patriotic Alliance (PA) te verstaan, moet jy die historiese verhouding tussen die PA se steunbasis en die ANC en DA verstaan, skryf Christo van der Rheede.

Martin van Staden: Mag hof Grondwet wysig vir ‘vibes’ se onthalwe?

’n Grondwet wat slegs bind wanneer dit met die ideologie van die oomblik ooreenstem, is nie ’n volhoubare Grondwet vir ’n pluralistiese samelewing nie, skryf Martin van Staden.

Pieter du Toit: Tony Leon is tog g’n staatskaper!

Die vure van verontwaardiging is behoorlik gestook nadat John Steenhuisen sy voormalige mentor, Tony Leon, aangeval het. Pieter du Toit skryf dié woede strook nie met die feite nie.

AgriSA: Willie Aucamp is nou minister van alles én landbou

Die hefbome wat die meeste vir Suid-Afrikaanse landbou saak maak, lê byna geheel en al buite die departement van landbou, skryf Johann Kotzé.

Prof: Transformasie is moreel reg, maar die syfers wys dit wérk nie

Die manier waarop transformasie toegepas word, moet dringend hersien word, skryf prof. Daniel Meyer.

Boek lig sluier oor Huis Harry: Prins rook dagga terwyl Meghan pot aan die kook hou 

Dit is die Sussexe van Montecino wat hul eie melodrama skep, nie die skrywer Tom Bower in sy jongste boek nie, skryf Arlene Prinsloo. 

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069