Oud-Bok Naka vir R9 miljoen gedagvaar ná ‘Jerry Springer-affêre’
• ’n Rusie wat begin het met beweerde vulgêre opmerkings oor Drotské se vrou, het nou uitgeloop op ’n skadevergoedingseis van miljoene.
Ollie le Roux bankrot ná hy groot geld in hoender-skema verloor
Die vyfslaapkamerhuis waarin hy en sy vrou al bykans 21 jaar in een van Bloemfontein se spogbuurte woon, word dié week opgeveil.
Peet kry koue bone, vuil kraanwater in Kaliforniese tronk
Die tronk waar hy die afgelope week aangekom het, is deur die hof beveel om dringend die omstandighede van sy gevangenes te verbeter.
Hier is dagsorg vir bejaardes: Nou hoef jy Ouma nie alleen te los nie
“Hulle is nou waar jy as kind was, hulle is so kwesbaar.”
Cabanac eis R5 m: ‘Steenhuisen was oneerlik oor my afdanking’
Die voormalige stafhoof beweer daar is teenstrydige weergawes aan hom gestel oor waarom hy afgedank is.
Kom ry saam deur die Vrystaat en sien – hiér kweek ons Bokke
Híer moet rugby beskerm en nie bedreig word nie.
‘Showtime’, spog, skrikmaak: Trump-hulle klink nie soos regte Christene
• Die geloof waaraan ek verbete vashou, oorleef die afgelope 2 000 jaar nie omdat dit die geloof van manipulerende politici en stinkryk kerkleiers is nie, skryf Clari Niemand.
Flip Buys: Hokaai, regter – dis mos nie reg om onreg te gehoorsaam nie
Goeie en regverdige wette is noodsaaklik vir ’n vry en vreedsame samelewing.
Piet Croucamp: Met lugkastele en vleitaal het Israel vir Trump ’n wip gestel
Hy is ’n gat in die kop gepraat oor die oorlog in Iran – en nou het hy geen goeie opsies oor nie.
Louis de Villiers: Drop, place en data – my duik in die rugby-revolusie
Hier is ’n propperse ode aan waar rugby hom in die 21ste eeu bevind en feitlik al die statistiek word uitgehaal om te wys in watter rigting die spel beweeg.
Theuns Eloff: Betereinders se peiling wys dis tyd dat Afrikaners praat
Dit dui nie daarop dat mense meer regs raak nie. Dit herinner ons dalk juis dat daar hoop is.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069

