Phala Phala-bom:
Dié keer wil Cyril baklei
• Hierdie keer het die president geen planne om te bedank nie, sê ANC- en regeringsbronne aan Rapport.
Luukse skip se swye laat dodelike virus tot in Sandton sluip
• Selfs met een passasier dood en twee siek het niemand op die MV Hondius lont geruik dat hulle dalk met ’n aansteeklike siekte te doen het nie.
‘Ek brand 600 liter diesel ’n dag op ’n stroper’: Boere te bang om te plant
Pryse het sedert die uitbreek van die oorlog in die Midde-Ooste verdubbel.
‘Op my eish!’-broers se hofsaak: ‘Ek is g’n oor 2 weke terug in SA,’ sê Ruan
Ruan Smith sê hy sal nie binnekort vanuit Rusland na Suid-Afrika terugkeer om saam met sy broer tereg te staan op ’n klag van aanranding nie.
SA se ‘Crocodile Dundee’ aan Hanlie: ‘Wee’ jy hoe voel dit om ’n krok te kielie?’
“En waar het die helikopter my kom neersit? By sy skerpkant, sy kop!”
Siek Peet gee boedel oor: ‘Hier is net één uitweg vir ons . . . deportasie’
“Ek sal die naweek vat en ons situasie heroorweeg. ICE het sy hak op ons keel. Ons sal sterf hier binne.”
Sege van R6 miljoen! Cheetahs red hul unie met
vasbyt-wen
Hul vasbyt-sege van 32-31 oor Griekwas in Vrydagaand se belangrike SA Beker-wedstryd in Bloemfontein het die Vrystaters van ’n potensiële finansiële verknorsing gered.
Straeuli oor Lasarus-Leeus: ‘Doemprofeet-tirades laat ons nooit in Cash twyfel’
Borge staan weer tou.
Pieter du Toit: Max se nuwe boek lê die valsheid van wit Suid-Afrika bloot
• In ’n tydvak waarin kitsontleders hul onkunde en gebrek aan eerstehandse ervaring van landsgebeure soos ’n Olimpiese medalje om hul nek dra, is hierdie boek goud werd.
Piet Croucamp: KI en hommeltuie troef nou kanonne en tenks
Oekraïne wys aan ons hoe die toekoms van oorlogvoering lyk.
Jan-Jan: Die manne in die skadu’s wat ’n goeie minister kan sink
Die soms ingewikkelde verhouding tussen politici en die amptenary sny tot aan die been van ’n groot foutlyn in die Suid-Afrikaanse regering.
‘Winnie was ’n profeet – maar Mandela het haar verraai’
Sy’s geteister deur die apartheidstaat, verraai deur haar man en verneder deur die beweging waaraan sy haar lewe gewy het, skryf Fred Khumalo.
Koos Malan: Dis die gif van Hitler en Merkel wat die Weste so verswelg
Daar is veral twee hoofredes vir die Weste se ongesteldheid: ekstreme nasionalisme en globalistiese liberalisme.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069


