Oë rek oor China militêre basis in SA opknap: ‘Wat soek hulle in ruil daarvoor?’

Die herontwerp en opgradering van die weermag se mobilisasiesentrum by De Brug buite Bloemfontein, sal sowat R500 m. kos.

Winckler smous ‘heilige’ dieet wat ‘demone’ uit jou selle verwyder

Sy beweer mense verloor gewig omdat “parasiete van suiker leef en vrek wanneer suiker uitgesny word”.

Drama agter die skerms: DA-minister woedend oor John hom wil skuif

Dr. Dion George van die DA is sy ministerspos kwyt nadat hy ’n versoek van Steenhuisen geweier het om gedemoveer te word na ’n adjunkministerspos.

Brendan Peyper: ‘Jy’t my gebruik en toe ’n klomp rekeninge op my gedump’

Die sanger sou die sekwestrasie-swaard, wat sedert Maandag oor hom hang, kon vermy as hy die spreekwoordelike ander opsie op die tafel gekies het.

Hoe rooier, hoe rowwer! 

‘Ons was desperaat om te wen,’ bieg Rassie.

Eksklusief: Stormers probeer De Allende teruglok

‘Hy wil kom en die Stormers wil hom hê.’

Rassie wil Hooker in nuwe posisie teen Italië loslaat

Pollie kry ook kans.

Dirk Hermann: AWB- en KP-etikette is ál ammunisie wat die 40 nog het

Ondertekenaars van die Afrikaner-verklaring gryp na die gevegte van die verlede omdat hulle g’n plan het vir vandag se probleme nie.

Ramshorings, duiwe en ’n Buchan-bevel: ‘Ouman, klim terug in die kryt!’

Gaan haal jul kinders by die bendes en vat jul gemeenskappe terug, het hy aan die skare in die Athlone-stadion gesê. Julian Jansen was daar.

Piet Croucamp: ‘DA se regse vriende kos hom stemme’

Miljoene swart Suid-Afrikaners steun die DA, maar kom nie sover om hul kruisie langs die blou party te trek nie. 

‘Ons kinders is nié dom nie, hulle dink net moeiliker in Engels’

Suid-Afrikaners glo steeds verkeerdelik dat Engels ons uit die moeras van ’n ondoeltreffende onderwysstelsel sal red en op die pad van vooruitgang sal sit. 

‘Hou op stres, Afrikaanse musiek is soms maar fake’

As musikante van Midstream en Silverlakes kan sing oor hoe hulle boer, is dit seker nie so vergesog om KI vir jou liedjie te gebruik nie, skryf Bouwer Bosch.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: 'diens' na 31069