Moord op getuie D: ‘Hy was desperaat om politici se bande met zamas te ontbloot’
• “Ons land het ’n held verloor,” sê weduwee van Brakpanse sekuriteitsbaas.
Oorlede koek-koning het ons gemolesteer, sê werknemers
Enkele ure voor sy selfdoodpoging was die koekkleursel-magnaat Andries Kemp in ’n hewige woordewisseling met ’n jong man wat hom van seksuele aanranding beskuldig het.
Man skiet 3 pitbulls dood: ‘Hulle was ons kinders,’ treur egpaar
Hy het gedink die drie honde was ’n gevaar vir sy buurman se skape – toe skiet hy hulle glo dood.
Hoë amptenare ‘blok’ glo planne om bek-en-klouseer vas te vat
Nadat ’n Vrystaatse megaboer uitgevaar het oor die bekamping van bek-en-klouseer, het lede van die ministeriële taakspan topamptenare uitgewys wat hul aanbevelings ‘blok’
Sjef Jan Hendrik gee sy ‘koningin’ Lizzie ’n tog deur Italië
FDie Suid-Afrikaanse kosfoendi Jan Hendrik van der Westhuizen reis en proe deur Italië in sy nuutste TV-reeks met sy liewe Lizzie aan sy sy, maar dit kom ook met die ontdekking dat sy hondjie nierskade het.
Bok-brekers van 2025 dra bikini sonder bostuk
Statistieke wys nooit alles nie... maar vanjaar het die Bokke op die speelveld én op die Excel-blaaie gekook.
Russe het ook regte: Hier’s die groot fout wat Jan-Jan maak
Dis vreemd dat ’n geskiedkundige oor Rusland se optrede onder pres. Wladimir Poetin skryf sonder die geringste verwysing na die geskiedkundige konteks waarbinne die konflik in Oekraïne opgebou het, skryf Johann Rossouw.
Croucamp: Solidariteit se venyn plaas Afrikaner in konflik met swart armes
Die rasgegronde wetgewing dien in baie gevalle die belangegroepe wat dit soms as diskriminasie voorhou.
Jan Bosman: Afrikaners het nuwe selfvertroue
Ná 30 jaar van demokrasie het hulle ’n nuwe identiteit gevind.
Jaco Kleynhans: Trump is geen stommerik soos Chamberlain nie
Diegene wat sy buitelandse beleid as roekeloos wil afmaak, kan gerus ’n bietjie dieper kyk, skryf Jaco Kleynhans.
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
