Vlamme-moord: Vrou se video op sterfbed stuur kêrel tronk toe

Sy het geweet sy sou sterf, daarom kon die erg verbrande Linéll du Toit in ’n video vertel haar kêrel het haar aan die brand gesteek.

Bloeiende maj. Tolla se laaste woorde: ‘Roep die medics’ 

Blou Bul se sussie steel Brendan Peyper se hart

’n Sakevrou en voormalige onderhoofmeisie van die Hoërskool Garsfontein is die nuwe liefde in sy lewe.

Familie-oorlog: ‘Daai pa het my kleinkind vermoor!’

Sedert die polisie die lyke van Warren Green (44) en sy dogter, Amé Mia (8), langs mekaar op ’n bed in Rooihuiskraal, gevind het, het ’n stortvloed van rou, woede en jare lange familiekonflik na vore gekom.

Gryskop-tannie gee Zeerust (en die kerk) die ritteltits

In dié Noordwes-dorp gons dit behoorlik oor hul berugte eiendomsagent, wie se streke die tonge los het van die kerk tot in die slaghuis . . . in Afrikaans, Engels en Tswana.

Bok met hart van ’n leeu: Wêreld sê geluk met 90, Frik!

Frik du Preez was nie net Frik du Preez omdat hy kon drop, place en score nie. Hy was ’n dêm uitmuntende atleet, skryf Albert Heenop.

Bokke boelie, buig, breek . . .

. . . maar Rassie swyg liewer oor Eben

Italië vry na oud-Bok-hulpafrigter se seun

Jong losskakel kan dadelik toetse speel.

Heyneke lok speler van Western Force na SWD

Die Arende se spelerspens begin bult.

Danny en Diedies: Die Recces wat kalm bly toe ander weghol by Brug 14

Albert Heenop onthou die dapperheid van 50 jaar gelede. 

Tim: As Mamdani verby ideologie kan skuur, kan Zille ook

Johannesburgers en New Yorkers het een ding gemeen: Ons soek praktiese oplossings wat werk.

Ja, die ekonomie gróéi — hier’s die data (en ’n waarskuwing) 

Suid-Afrika ervaar uiteindelik ’n merkbare momentum-verandering. Nou moet die RNE net nie vergeet waarom hy bestaan nie, skryf Johan Fourie..

Jy lag dalk lekker, maar dié geboelie hoort nie op TV!

Die Afrikaanse Showmax-werklikheidsreeks ‘Vaal Riviera’ het dalk gehore vermaak, maar die aanval op Rianza Snyman deur twee manlike deelnemers was blatant ongeskik. 

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: 'diens' na 31069