‘Help! Tannie Manda maak weer my lewe hel’
• Die berugte cougar wat 15 jaar gelede haar bloedjong Blou Bul-minnaar wou laat vermoor, is in ’n nuwe drama met nog ’n man gewikkel.
Polisieman vloek en skel vrou van DBV wat sy hond wil red
“Dis ’n stryd om ’n stem te gee aan diere, wat self nie kan praat nie, én nog met polisiebeamptes te moet sukkel.”
Broers se halfeeu van pyn: ‘Ons sien jou op Facebook, moordenaar!’
Wat doen jy as jou pa spoorloos verdwyn? Jy vra vrae, jy soek antwoorde, reeds 47 jaar lank, vertel Cilliers en Gerhard van der Merwe in ’n hart-oopmaak-onderhoud aan Hanlie Retief.
13-jarige ná skrum verlam: God moet nou oorvat, sê ouers
“Die impak kon hom doodgemaak het. Hy kon ook op die operasietafel gesterf het, maar hy het nie.”
Rassie: Tjeers op ’n mal week vir die Bokke!
• “Enige bier proe lekker as jy teen ’n span van gehalte soos Ierland wen.” • Siya: Ondanks al die kaarte, was dit nie chaos op die veld nie.
Flip Buys:
Haat vir Trump maak Adriaan blind vir ware stryd in SA
Histories kan twee tipes revolusies onderskei word: Een was skouspelagtig suksesvol. Die ander het klaaglik misluk.
Piet Croucamp: SA is nie verlos, maar ook nie verlore
Die land leef juis in die klein oorwinnings, die dapper besluitnemers en die onvermoeide minderhede wat weier om moed op te gee, skryf Piet Croucamp.
Ken jy die vierde Afrikaner? Hý kan ’n brug in SA bou
Daar is ’n nuwe geslag wat nie meer in enige van die ou, bekende kampe pas nie, skryf Daniël Eloff.
‘Nee dankie, robot — KI in musiek steel ons menslikheid’
Tegnologie is bitter gerieflik, maar met musiek is daar iets wat sy mis, skryf Clari Niemand..
As ’n plaasmoord vreet aan ’n dominee se geloof
Die worsteling van ’n man wat mense moet troos, maar wat self gebuk gaan onder intense rou.
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
