Chubby Chick:
Hier is die ‘humeurige oom’ wat op broers losbrand
• Die vermeende moordenaar se pa was ’n skatryk sakeman in Potchefstroom.
Chemo-pasiënt R2 m. kwyt ná sy in kripto-koning se skema belê
’n Vrou met ’n outo-immuunsiekte, wat ná haar pa se dood ’n groot terugslag gehad het, is glo uit R2,3 miljoen geswendel deur Marius Venter.
Boer Leandi: ‘Ek soek ’n man wat ’n bietjie leiding kan neem
Dis vir haar ’n “fyn balancing act” om ’n sterk vrou te wees en al die plaasdinge te kan doen, maar steeds haar vroulikheid te behouag.
Parasiete, olies en enemas: Dokter waarsku oor Winckler-dieet
Die 40-dae-dieetprogram van Aletté Winckler en haar sakevennoot Lechi van Rooyen is “onwetenskaplik” en kan newe-effekte meebring wat “lewensgevaarlik is”.
Rassie krap kop oor rooie: ‘Hoe rig jy af om nóg laer te lak?’
• “Dit moet vir Italië ook ’n vernedering wees dat ons hulle met 14 geklop het.”
Adriaan Basson:
Waarom AfriSol nie vir Trump kan sê hy lieg nie
Gaan als goed in SA? Allermins, maar demokrasie werk, art. 25 van die Grondwet staan en pres. Ramaphosa erken die Onteieningswet moet verander.
‘Hoor my lied: KI gaan Afrikaanse musiek laat blom’
Moenie vrees nie - die geleenthede is moeilik om mis te kyk, skryf Johan Fourie.
Tim: Sien jy ook die tekens van ’n ommekeer in SA?
Dalk maak ek die wens die vader van die gedagte, maar dit voel tog of daar ’n sweempie Praagse lente oor die land heen neergedaal het.
Boetman is (steeds) die bliksem in: Jan Publiek pak die Afrikaner-elite
Dit woed steeds in die slagordes, emosies en strydlus. Die ou patroon word herhaal, skryf Frederik van Dyk.
‘Afrikaner moet besef: Hy’s net ’n worshond in Yanks se oë’
Baie Afrikaners besef nie watter geweldige skade die flirtasie met regse ekstremisme in Amerika aan hulle gedoen het nie, skryf Hans Pienaar.
‘Laat staan die swartgalligheid – syfers wys SA is op regte pad’
Dit beteken nie Suid-Afrika se ekonomie is skielik gesond nie, maar die trajek het bepaald verander, skryf Adi Enthoven.
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
