Oud-Bok veil goue WB-medalje op: ‘Ek’s te wit en te oud om werk te kry’
• “Deesdae is alles ras-georiënteerd en ek kon net nie meer kontrakte kry nie. Ek moes heeltyd deur iemand anders werk.”
Bok-slot en sy vrou: ‘Ons het een van ons pragtige tweeling verloor’
Ná ’n stryd van byna twee jaar om swanger te raak, het die Springbok-slot Jean Kleyn en sy vrou, Aisling, vroeg vandeesmaand trots aangekondig dat hulle ’n tweeling verwag. Woensdag moes Aisling egter die ondenkbare deel . . .
Habana se skok toe hy huis wil koop: ‘My pa het my Gillette-geld gevat’
Die oud-Springbok het hart oopgemaak oor hoe hy as jong rugbyspeler besteel is deur sy pa en hoe hul verhouding sedertdien heeltemal verbrokkel het.
Oscar Chalupsky veg teen kanker én Discovery
Die oud-seeroeikampioen wat teen beenmurgkanker baklei, het dié week in China toetse ondergaan om te bepaal of sy lewe verleng kan word.
Sakelui sit voet neer oor ras-reëls: ‘Weg met potloodtoets!’
Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika dring daarop aan dat die regering ’n direktief onttrek wat werkgewers dwing om herroepte apartheidswetgewing te gebruik om werknemers volgens ras te klassifiseer.
Verguisde Agent RS536 terug uit die wildernis: ‘Dié is ’n nuwe Jan Taks’
Nadat hy verguis en vervolg is, is Johann van Loggerenberg terug by die episentrum van sy swaarkry: die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Ekstra wedstryd: Bokke pak Baabaas voor grote teen Engeland
Die Springbokke sal weer volgende jaar hul roes afskud wanneer hulle teen die Barbarians te staan kom voordat die toetsseisoen begin.
Tim: ANC praat asof hy ‘vernuwing en herstel’ by Takealot kan kry
Die party is soos ’n dokter wat vir ’n baie siek pasiënt sê dié medikasie gaan dodelik wees, maar ek glo dis die regte behandeling.
0,5% x 30% = 0 Indiër-vroue: Die gek wiskunde van SA se raswette
Piet Croucamp meen Solidariteit se veldtog tydens die G20 was ‘vreesaanjaend’, maar kyk die rasreëls mis wat daartoe gelei het, skryf Dirk Hermann.
Swart middelklas se rebellie kan die ANC sink
Wat eens die kern van die party gevorm het, bejeën nou die ANC met minagting, afgryse en skaamte, skryf Mpumelelo Mkhabela.
Die ses dinge wat jý dadelik vir Afrikaans kan doen
Afrikaans se voorbestaan is in ons gewone ouens se hande, skryf Mercy Kannemeyer.
Pieter Malan: Die beste ding om ter nagedagtenis van jou ma te doen
Om een ouer te verloor is slegte geluk. Om albei te verloor klink na agtelosigheid.
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
