Eksklusief:
SA voer stil-stil heli’s na Libiese krygsheer uit
• Russiese huurvlugte gebruik om dit na die Libiese rebellegebied by Benghazi te vervoer.
Bemarkers vat 50% van elke skenking vir Bybels
Die grootste deel van die geld is glo gebruik om groot kommissies aan bemarkers te betaal en om die egpaar se lewenskoste te dek.
Rassie se video’s doen rugby skade aan, sê Snorre aan Hanlie
En as ’n bruin man uitstyg in ’n organisasie, moet hy hom maar regmaak vir ongegronde bewerings van seksuele teistering, meen Peter de Villiers.
Eben: Die week toe Heyneke ons nie wou afrig
Etzebeth vertel in sy outobiografie hoe dinge in 2014 in die Bok-kamp nie pluis was nie en van die senior spelers laat was vir vergaderings.
Yank-ghoeroe se gek plan om Zille uit DA te dryf
’n Oorlede DA-ampsdraer se ongepubliseerde memoires bevat opspraakwekkende onthullings.
‘Skrik wakker – korrupsie-krisis strek veel wyer as ’n paar vrot appels’
Hermann Pretorius: Dit gaan beslis nie deur blote strenger wetstoepassing opgelos kan word nie.
Heindrich: Onthou jy Athlone se dodelike perd?
‘Bruin jeug kort ’n saak waarvoor hul toekoms kan staan, soos hul voorgangers van die tagtigerjare gehad het.’
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
