Ian se laaste dae:

‘Hy kon R80 000 per maand verdien, maar hý wou die show wees’

Von Memerty se laaste boodskap aan publiek onthul. 

Skok-video wys glo hoe top-generaal arseen op kollegas se deure smeer

Brig.genl. Prince Mkhabela, wat op die punt was om Suid-Afrika se militêre attaché in Rusland te word, is verlede maand gearresteer. 

Pasop! Fop-video’s oor Iran-oorlog laat geld inrol 

 Dis al moeiliker om die egtheid van video’s oor die Midde-Ooste te verifieer.

Brendan Peyper: ‘Ek’s g’n insolvent. Kyk my R4,4 miljoen-huis en R1,7 miljoen-kar’

Hy het bloot aan ’n konsertbaas, wat beweer hy skuld hom geld, gesê hy het nie “daai tipe” geld nie om hom van sy rug te kry.

Bobby se seun: ’n Sekonde met laser is genoeg om jou oog te verbrand 

“Dis nes ’n geweer. Jy rig nie ’n geweer op iemand nie. Dit is ’n geváárlike wapen.” 

‘Kerkkamp-Ponzi’: Albie Morkel moet miljoene se wins terugbetaal

Die voormalige Protea-krieketspeler het onregmatig opbrengste op sy belegging van R350 000 gekry.

SA toeriste kyk hoe bomme val . . . met ’n drankie in die hand

Twee Suid-Afrikaners vertel van hul surrealistiese ervaring toe hulle die afgelope week in ’n luukse oord net buite Dubai vakansie gehou het.

Rassie gryp in om Frans se uittreeplan te stuit

Die Bok-stut Frans Malherbe was in 2025 so moedeloos met sy rugbesering hy het oorweeg om halt te roep, maar ’n gesprek met Erasmus het dit verhoed.   

Die wonderwerk van 438: ‘Makhaya, ag Here . . .  Makhaya’

Waar was jy op Sondagmiddag 12 Maart 2006, toe die Proteas op die Wanderers die golwe van wanhoop en welslae gery het?

Beertjie geskors, Bok gou op rooi tapyt – en die Leeus kou naels

Die nuus kon nie op ’n slegter tyd vir die Leeus gekom het nie.

Hoekom het ANC se baba sulke Iranse gelaatstrekke? 

Standhoudende regimeverandering in Iran is so ontwykend soos ’n beminde in ’n Karel Schoeman-roman, skryf Jan-Jan Joubert.

Willem Landman: As jy jonk, gesond is, maak ‘selfbevryding’ geen sin

Dit wat Ian von Memerty gedoen het, is nie in dié hofsaak ter sprake nie.

Tim du Plessis: Iran kan Trump se Suez-ramp wees

Elke Amerikaanse soldaat in ’n lyksak, elke olieprysskok en elke markdaling, is ’n risiko vir sy vooruitsigte in die volgende verkiesing

Epstein – en Diep Choppie se tjol in my koppie

Madeleine Barnard dink terug aan haar flirtasie met die selfverbetering-slangoliesmouse.

Pitbulls is simbole van mag – is jy séker jy is in beheer? 

’n Mens moenie die kulturele dimensie van die pitbull-debat miskyk nie, skryf Shafiek Mouton.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069