Pedrie se weduwee vind nuwe liefde: ‘Ek lág weer . . .’
• Evette Wannenburg terug in SA: “Ek dink nie ek het in my hele lewe my kinders al só sien blom nie.”
Zille en Steenhuisen praat al 2 maande lank nie met mekaar
• Hy het haar nie vooraf ingelig oor sy besluit om nie ’n nuwe termyn as DA-leier na te jaag nie.
M-Net onttrek dokkie oor Snorre ná Saru ingryp
’n Episode van ’n nuwe profieldokkiereeks wat oor die voormalige Springbokafrigter Peter de Villiers handel, is op die nippertjie verwyder.
Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien
’n Pretoriase dokter wat voorheen baie uitgesproke was teen Covid 19-entstowwe, beweer nou ivermektien kan kanker “smoor” – en dat dié medikasie “alles” behandel – van Parkinson se siekte tot psoriase.
Die wortel wat Epstein voor jong SA slagoffer se neus gehou het
Met die belofte dat hy vir haar studie gaan betaal, het die seksoortreder ’n meisie Kaap toe gestuur om modelle vir hom te gaan werf.
Dopper-gemeente verwerp sinode se besluit oor vroue
Twee predikante van die Gereformeerde kerk Linden het in afsonderlike eredienste gesê hul gemeente volstaan by hul besluit twee dekades gelede oor vroue in die amp.
Uit die kloue van dwelms, dobbel en seks . . . toe wen hy die Met!
Dit was ’n steeks kastaiingbruin hings en ’n has been-jokkie se beurt in die sterre verlede Saterdag by die Kenilworth-renbaan se glansryke Met.
Die oom in die gym met die jeans, die langmouhemp en die cardigan . . .
Luister hierna. Jy gaan hardop lag en lank herkou aan dié vertelling deur Chase Rhys.
Bulle Bok-vleuel kwyt, wil klou aan Kriel en lok Junior Bok
Die Springbok-vleuel Kurt-Lee Arendse gaan die Bulle groet om weer in Japan te gaan rugby speel. Johan Ackermann het op sy beurt die dienste van ’n Bath-skrumskakel bekom.
‘Ons het min gehad, maar apartheid was aan my kant . . .’
• Ek en alle ander wittes is bevoordeel. En alle gekleurdes is benadeel en verneder, skryf André J. Brink.
‘Dís wat agter prof. Jansen se bisarre skool-toespraak sit’
Die term maatskaplike geregtigheid klink baie edel, maar dis in werklikheid ’n ideologie wat kulturele Marxisme in die samelewing bevorder, skryf Jeanette de Klerk-Luttig.
Dawie Boonzaaier: Die saak vír Steenhuisen
Toe dit blyk dat BKS die DA gaan seermaak, het hy dié week wéér die eerbare ding gedoen. Maar dis dalk nie die einde nie.
Tim: DA kan maar sy vete teen ‘AfriMaga’ laat staan
Met die komende drukkokerpolitiek het die nuwe DA-leierskorps straks ’n rede om diep te begin dink oor ’n uittreestrategie.
‘My vriend se drieletter-wapen teen die donkerte’
In die groter prentjie het ons rede om melancholies te wees. Natuurlik wag ’n onvermydelikheid op ons almal, skryf Jaco Fouché.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069
