Onthul: Cyril gee al in November opdrag dat Iran moet wegbly     

Die weermag en vloot is herhaaldelik opdrag gegee dat Iran in geen omstandighede aan die onlangse vloot-oefeninge by Kaapstad mag deelneem nie. Geen ag is daarop geslaan nie.

Bok-sielkundige se vrou oornag verlam deur virus

Toe Henning Gericke verlede Saterdagoggend wakker word, was alles doodgewoon. Maar teen die einde van die dag was hy en sy gesin in ’n storm wat hulle nooit sien kom het nie.

Platsak weermag blaas R370 miljoen op reuse-makietie

’n Opskop om die deugde van die weermag in Thohoyandou in Limpopo te vier, gaan belastingbetalers minstens R372 miljoen kos vir ’n enkele dag.

Oud-speurder vermoor: ‘Hy’s ’n roofdier wat op vroue jag maak’

Verskeie vroue sê hulle het stelle afgetrap met Bevan van Druten (53), wat nou van moord aangekla word.

‘Doppers se besluite maak mense van vlees en bloed seer,’ sê vroue

Wanneer die Doppers teologiese besluite oor vroue in die amp neem, vergeet die “broeders” maklik dat dit ingrypende gevolge vir mense van vlees en bloed inhou, sê ’n oud-lidmaat.

Sluipmoord op top-Valk: Verdagte bevorder tot hoof van spesmagte 

’n Senior offisier wat van moord aangekla word, is pas tot generaal bevorder.

Kamma-selfdood: WhatsApps wys glo kêrel se jaloesie

Vyf jaar ná die beweerde wurgdood van Janine Scott (24) van Gqeberha wag haar familie steeds op geregtigheid.

Saru stuur aanbiedinge aan Rassie se adjudante

Tony Brown pas perfek by die Springbok-afrigtingspan in en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie wil hom, soos vir Rassie Erasmus, selfs ná 2027 se Wêreldbeker behou.

Mzansi-rugbyliga glo hulle kan dié sport in SA stu; Saru steeds skepties

Rian Oberholzer: ‘Jy kan nie rebelle-ligas hê nie.’

Bulle se jong blits Cheswill: ‘Ardie was altyd my held, maar nou . . .’

‘Ek het nie gedink ek sal nou reeds saam met Kurt-Lee speel.’

Die flater ná 1945: Hulle het vergeet wie die rekening betaal

Die ou wêreldorde het stabiliteit gebring ná die Tweede Wêreldoorlog, maar ook ’n kultuur van passiwiteit gekweek, skryf Daniël Eloff.

Christina Landman: Neem die Dopper-mans nou wraak teen vroue? 

Dit kan tog regtig nie wees op grond van ’n “eerlike lees” van die Bybel, soos hulle beweer nie.

Jan-Jan: Trump se waansin-week – en wat SA moet doen as die oorlog kom

Nog ’n week, nog ’n tyd van malse verwikkelinge vir pres. Donald Trump. Wat is die dieper ontwikkeling onderliggend aan al die gebeure vir Amerika en Suid-Afrika?

Tim du Plessis: SA kort nuwe DA-leiers met vars idees 

Die doellyn wink vir die DA en die tyd raak ryp vir ’n nuwe garde met ’n vernuwende aanslag wat die verbeelding kan aangryp.

‘Ek was destyds daar. Glo my, FW het nié oorgegee’ 

Sy besluit op 2 Februarie 1990 was nie tussen “oorwinning” en “onderhandeling” nie, maar tussen ’n beheerde oorgang en ’n chaotiese ineenstorting, skryf Johan Mostert.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069