Boer op kalmeerpille oor bek-en-klou: ‘Ek moes 80 koeie en kalfies skiet’
• ’n Gautengse suiwelbestuurder is al vyf maande lank op kalmeermiddels weens die emosionele tol wat dit eis om toe te kyk hoe honderde van hul beeste ly en vrek.
Skatryk boer versteek glo kamera in stort, neem vroue kaal af
• Die 61-jarige Wynand du Toit van Hermanus het glo onder meer die vrou van ’n voormalige sakevennoot afgeloer met ’n kamera wat in ’n skryfpen versteek is.is.
‘Jan Alleman’ se lofsange oor ActionSA kom toe van sy eie lede’
• ActionSA het skynbaar lukrake video-onderhoude met doodgewone Suid-Afrikaanse burgers gevoer, maar dit blyk sommige van dié mense het bande met die party.
Klein weermag sak op ouetehuis toe ná 98-jarige uitgeskop is
’n Aftreeoord in Edenvale sê die polisie terroriseer hulle en hul personeel – en hulle blameer die voorsitter van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum, wie se skoonma in die tehuis woon.
Min Shaw-sage: Universiteit bekyk e-pos oor ‘lieggende lesbeen’
Die UWK gaan beweerde lasterlike stellings ondersoek van Clyde Kotze, wat ook betrek word by die vete tussen sy verloofde en die sangeres.
Afrikaner-vlugteling in New York: ‘Ons woon in vuil kelder vol muf’
Hulle is ná hul aankoms in Amerika feitlik aan hul eie lot oorgelaat, ondanks die feit dat hulle deel is van ’n amptelike hervestigingsprogram.
Myn-ramp: ‘Ek wil net my man vashou, lewend of dood’
“Ek kan nie slaap of eet nie, ek staan op die rand van ’n paniekaanval en het reeds ’n dokter vir hulp gaan sien. Ek is desperaat om te weet, ek verlang.”
Die Beckhams van SA sport: Daar is ’n nuwe liefling op Loftus
Die president van die Blou Bulle het sý Protea-liefling na Loftus genooi vir hul eerste romantiese afspraak.
Sakemanne red Cheetahs van bankrotskap
’n Plaaslike konsortium het in minder as 24 maande reeds miljoene rande se skuld aan die debietkant van die Cheetahs se balansstaat uitgewis en verhinder dat dié tradisieryke unie totaal inplof.
Waarom is julle so lief om Charlize Theron te haat?
• Madeleine Barnard wonder hoekom Suid-Afrikaners dié superster uit eie bodem so verfoei.
En toe sê die Dopper-ouderling: ‘Hoere het ook drange . . .’
Die rook van verbrande vrouevlees hang ná sewe eeue steeds dik in die kerk, skryf Ronél Pieterse.
Tim: Ek luister liefs na Clem Sunter as dié konserwatiewe koor
Die opkoms van neo-nasionalisme in Europa en die VSA bied geen antwoorde vir die kwellinge en aspirasies van ons land se minderhede nie, ook nie vir die Afrikaners nie.
Theo de Jager: Hier is die waarheid oor my ‘bedrog’
Drie dekades gelede moes hy kies: Red sy eie bas deur twee SAUK-tegnici vir die wolwe te gooi of staan by sy beginsels.
Noem my maar Kosie Kortboek: Minder woorde is beter vir lesers én skrywers
’n Boek moet so lank wees soos wat hy moet wees, en nie langer nie, skryf Zirk van den Berg.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069
