‘Hoeveel mense het jy al doodgemaak? Ek het!’ Christoff dreig oor R20 m.     

’n String dreigende WhatsApp-boodskappe, intimidasieklagtes en bewerings van grootskaalse bedrog, plaas Christoff Becker sentraal in ’n strafsaak waar mense glo uit miljoene bedrieg is.

‘Hier kom selfmoorde oor bek-en-klou’: Noodlyn begin om boere te red

Wanneer hul diere op ’n streep vrek, hul getroue plaasarbeiders afgelê moet word en die skuld-strop al hoe stywer om hul nekke span, begin boere donker gedagtes kry.

Angie op dun ys ná vlootfiasko: ‘Sy het geen beheer oor weermag’

Die kat-en-muis-speletjie wat die weermag en Iran die afgelope week tydens die vlootoefening met die presidensie gespeel het, kan uiteindelik neerkom op klagte van weerspannigheid.

Nóg ’n Bougas betrek: Neef stuur Kleuterzone se geld na Thailand

Die likwidateurs van Kleuterzone is op die spoor van ’n neef van Anthonie Bougas wat glo met sy kripto-truuks Kleuterzone-geld in Thailand help kry het.

’n Drukkie, ’n seksgrap en ’n ‘vet’ juffrou: Die 4 klagte wat Klofie-hoof sink

Chris Denysschen is summier afgedank nadat hy in ’n tugverhoor op vier van die ses klagte teen hom skuldig bevind is.

Kyk | Slegste pad in SA: Net die slaggate het oorgebly  

Die R36- provinsiale pad buite Mashishing (Lydenburg), Mpumalanga, is waarskynlik die slegste een in die land.

Van pronkhuis na plakkerskamp: In die stof en smet van ’n gekaapte erf  

Dit was eens ’n spoghuis met ’n waarde van meer as R5 miljoen op ’n enorme erf. Nou is dié Bryanston-huis ’n gestroopte dop van ’n plek.

All Blacks sal miljoene moet hoes as hulle Brown by Bokke wil steel

’n Oordragfooi van miljoene rande is die enigste manier waarop hulle vir Tony by die Springbokke sal kan afrokkel.

Hou vas, Bok-fêns: Die Kiwi’s soek Tony met ’n seer hart!

‘Razor is ’n vreemde ou.’

Varsitybeker leen reël by NFL: Verdoel ’n drie . . . met ’n drie!

VB eksperimenteer dié jaar weer.

‘Glo jy nog in Kersvader en die internasionale reg?’

Die naïewe geloof dat abstrakte reëls magtige moondhede kan beteuel, is die afgelope paar weke as wensdenkery bewys. skryf Koos Malan.

Piet Croucamp: NG moderator bekeer my nie, maar ek sien sy hart 

Ds. Jan Lubbe het hom oortuig daar is ’n ruimte waar geloof en ongeloof kan ontmoet.

Ai tog, Ozempic, nou is brandmaer weer mode 

Dié maermaak-doepa is besig om sy eie kultuur te skep, van die vermaaklikheidswêreld tot gewone mense se lewenstyl. Madeleine Barnard huil in haar hande.

Daar’s nie reg en verkeerd nie – kyk maar wat met Morrie gebeur het 

Absolute moraliteit? Nee. ’n Droom. Moraliteit is plooibaar en dis die plooiers wat in beheer van die kampong is, skryf Jaco Fouché.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069