Epstein en sy trawante lek hul lippe af vir ‘little South African’
• Die persoon het verskeie e-posboodskappe aan Epstein gestuur en gevra om “net 30 minute” saam met die jong man deur te bring.
Troepe se R50 m. geplunder om vir generaals se kredietkaarte te betaal
• Minstens een senior offisier het glo ’n motor met die herleide geld aangeskaf.
Skurwe skoolhoof vra glo vir ‘lap dance’, dreig om swanger juffrouens te ‘bliksem’
Hy het na bewering gesê dat hy ’n onderwyseres sal “toewerk” sodat sy nie kan swanger raak nie.
Karen Meiring oor die skok van ‘Kelders’: ‘Ek het yskoud geword’
Wat maak ’n mens as jy hoor jou ‘kind’, die hoogs gewilde telenovelle Kelders van Geheime, is onverwags gekanselleer?
Minister se verweer teen laster-eis: ‘Kyk wat sê AfriForum in 2010 oor volksmoord’
Khumbudzo Ntshavheni, minister in die presidensie, sê dit is Solidariteit se skuld dat pres. Donald Trump die Suid-Afrikaanse regering teiken oor Afrikaners.
R1 000 net om ’n woonstel in Seepunt te sién! Dis mos bedrog, sê Stormer
Ontevredenheid oor die buitensporig duur huurmark in die Wes-Kaap kring uit nadat ’n rugbyspeler ook sy misnoeë uitgespreek het oor eiendomsagente se aansoekfooie.
Nóg ’n Bok-skrumskakel nes Faf op pad terug na SA
Haaie kan die skrumskakel Grant Williams met ’n ander Bok in Durban vervang.
Tirannie van die algoritme: Afrikaanse vermaak bloei
• Cornelia Faasen spoel mond uit oor apatie, enshittification en die brose infrastruktuur van die Afrikaanse kunste.
Piet Croucamp: Dalk moet polisie met bendebase begin onderhandel
Soms moet jy ooreenkomste aangaan met misdadigers en geweldenaars; al doen jy dit dan ook net vir ons kinders.
Flip Buys aan Yanks: Suid-Afrika kán gered word
Die land steier ná drie dekades van ANC-bewind, maar kan met vyf sleutelingrypings staande gehou word.
‘Steenhuisen was gedoem in die era van pronkers soos Trump’
In die era van sosiale media het kiesers se persepsie van leiers se egtheid belangrike politieke kapitaal geword, skryf Hermann Pretorius
Lynthia: Oom Bles Bridges was die vader van smaakmakers
Kitsch? Ha-a. Kyk wat het hy reggekry sonner TikTok, Instagram of Facebook.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: ‘diens’ na 31069
