Gru-video: Dit wys nie hoe óns aangeval is, sê ‘Op my eish!’-boeties

JP en Ruan Smith is spyt oor hul vermeende aanvaller se beserings, maar nie dat hulle hulself verdedig het nie. 

Hulle het glo reeds borgskappe en ander ooreenkomste ter waarde van “miljoene” rande verloor.

‘Vrou bind swaer vas vir stoute seks – toe verwurg sy hom met serp’ 

Melissa Vice wou glo keer dat haar buite-egtelike verhouding met hom op die lappe kom.

Burgemeester se bloulig-bende skiet man voor sy vrou dood

Twee lyfwagte van die burgemeester van Brits verskyn Maandag in die hof. “Wat met hom gebeur het, was net só verkeerd op soveel vlakke.”

Man sê: Min Shaw se ‘bruidegom’ is dan my verloofde! 

’n Sielkundige van Bloubergstrand sê hy staan by sy verloofde, die musiekagent Shaun Mynhardt, wat daarvan beskuldig word dat hy voorgegee het hy is getroud met die sangeres.

Springs-rugbyman glo by sekswerker toe hy vermoor is

Volgens die polisie was Moodie en ’n vrou saam in sy bakkie toe twee gewapende mans hulle nader.

Steenhuisen ignoreer boere se eisbrief: ‘Nou gaan ons hof toe’

Sakeliga en die landbou-organisasies Saai en Vrystaat Landbou sê hulle het geen ander keuse nie.

Bruin gesin vlug na VSA: ‘Dis nie net vir wit Afrikaners’

“Ons moes besluit wat die beste is vir ons en ons kinders se veiligheid. Wat is beter? Om byvoorbeeld biltong te kan eet of om te leef?”

Bok-bestuur besoek bibberende Baltimore voor toets teen All Blacks 

Die Springbok-bestuurspan was reeds die afgelope week op ’n feitesending in Amerika, waar die vierde toets van die Greatest Rivalry-reeks plaasvind.

Jongste Kriel-broer kry top-pos in Mzansi-rugbyliga

Jesse se broer nou hoof van werwing.

Paul de Villiers trek Bok-breiers se aandag

Die Hendrikse-broers is ook terug op die radar.

Piet Croucamp: Wat ryloop en rugby in Amerika my laat besef het

Die land het ’n onbetwisbare aantrekkingskrag, maar dis ’n dapper mens wat nóú daar gaan woon.

‘Jammer, broers, die Doppers het rééds ’n vrouedominee’

Om ’n Dopper te wees is deel van haar DNS, al is sy deesdae ’n leraar in die NG Kerk, skryf ds. Bettie-Madré Terblanche.

Neels Jackson: Volg Doppers Jesus of die Fariseërs? 

Agter die debat oor die Gereformeerde Kerke in SA en hul besluite oor vroue as predikante is ’n groter vraag.

Hierdie foto’s bring die Boereoorlog tot reg by jou

Dit tref jou tussen die oë: 1902 se vlees en bloed word ’n verstaanbare begrip, skryf Fransjohan Pretorius.

Koos Malan: Hogere filosowe het g’n idee hoe mag werk

Selfs die Kanadese premier, Mark Carney, het die taal van mag gebruik toe hy by Davos die einde van die ou wêreldorde aangekondig het.

Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za

Klagtes oor berigte: Albert Weideman;  ombud@rapport.co.za;

Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za

Sportredakteur: Tinus van Staden;  tinus.vanstaden@media24.com

Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za 

Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)

Om ’n intekenaar te word:

Epos-adres: Intekenare@media24.com

WhatsApp: 087 353 1333

Skakel: 087 353 1300

SMS: ‘diens’ na 31069