Griekwastad-parool: ‘Ons is bang vir hom’
• Die moordenaar se aansoek vir parool is goedgekeur, maar sy drie slagoffers se familie sê hulle vrees die dag as hy weer op vrye voet is.
Opstoppers in J-Bay: ‘Bikers’ kap mekaar oor Slag van Jeffreys
’n Groep motorfietsryers het die term ‘Boxing Day’ verlede week letterlik opgeneem toe hulle op Welwillendheidsdag begin appels swaai het in ’n kuierplek.
Gayton: Dís hoekom die stigting vir Joshlin sloer
McKenzie sê die rede hoekom dit so lank vat om ’n stigting aan die gang te kry, is omdat sy party nuwe inligting oor haar verdwyning ontvang het.
‘My Jaguar vir ’n (ongeboude) huis . . . plakker verkoop my kar!’
’n Vrou beweer die Bryanston-plakker Emile de Witt het haar verkul en haar Jaguar aan We Buy Cars gesmous.
‘Benoni Pony’ laat die wêreld rol van die lag
Sy is in Suid-Afrika gebore, en het haar in Nieu-Seeland as ’n tour de force in die komediewêreld gevestig. Ontmoet Urzila Carlson.
Briesende Ackers brul oor Bok-breier-bohaai: ‘Dis flippen belaglik’
Johan Ackermann is gewoonlik koel, kalm en beredeneerd ... maar Vrydag het hy gesukkel om sy woede te verbloem.
Waarom 50% vir baie matrieks net ’n droom sal bly
• Die slaagsyfer is nie die grootste probleem in ons onderwys nie, skryf Michael le Cordeur.
Piet Croucamp: Die eintlike rede vir MKP se sukses (dis nie net Zuma nie)
Kyk ’n bietjie dieper vir die redes waarom MKP so ’n dramatiese opgang in KwaZulu-Natal gemaak het.
Madeleine Barnard: Hartsiekte in feestyd lê ons gedeelde menslikheid bloot
Die hande wat na ons uitgesteek is, het my weer laat besef hoe fenomenaal Suid-Afrika se mense is.
Rapport se 100 beste Afrikaanse boeke
Lees alles oor die projek hier
Luister al 10 die podsendings hier
Kontak ons:
Redakteur: Inge Kühne; redakteur@rapport.co.za
Klagtes oor berigte: Albert Weideman; ombud@rapport.co.za;
Nuuswenke: Werner Swart; nuus@rapport.co.za
Sportredakteur: Tinus van Staden; tinus.vanstaden@media24.com
Weekliks: Andries Gouws; weekliks@rapport.co.za
Telefoniese navrae en WhatsApp: 076 878 1787 (die foon word van Dinsdag tot Saterdag beman)
Om ’n intekenaar te word:
Epos-adres: Intekenare@media24.com
WhatsApp: 087 353 1333
Skakel: 087 353 1300
SMS: 'diens' na 31069
